Om Jesus te ken (eBook)

Hoe verhoudings kan groei met Jesus in beheer

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Om Jesus te ken (eBook) by Elize Parker, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elize Parker ISBN: 9781415335444
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 1, 2016
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Elize Parker
ISBN: 9781415335444
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 1, 2016
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Verhoudings is een van die lewegewende aspekte van ons lewe, maar daar is ook groot potensiaal vir konflik en seerkry. Sonder Jesus aan ons sy kan ons nie staande bly wanneer daar storms in ons verhoudingslewe is nie. In Om Jesus te ken bied Elize Parker verhoudingswenke in dagstukkievorm aan. Elke week gesels sy oor ’n ander tema wat verhoudings raak en deel praktiese raad uit soos hoe om ’n moeilike skoonma te hanteer sowel as hoe om te verhoed dat finansies verhoudings kelder. Elke tema strek oor sewe dae, sodat jy deur die loop van die jaar stelselmatig deur die verskeie onderwerpe kan werk. Om Jesus te Ken bevat temas soos: Sleutels tot vervullende verhoudings, Laat jou hartswonde deur God herstel word, Staan ferm teen moeilike mense, Lewende woorde vol genesing, Om verhoudings soos Jesus te hê, en meer. Deur die hele jaar word ons daaraan herinner dat nét deur Jesus beter te leer ken en nader aan Hom te kom, ons uiteindelik nader aan mekaar sal kom. Nét deur ’n regte verhouding met Jesus sal ons ander verhoudings kan slaag. Elke dag bestaan uit ’n teksvers, dagstukkie, ’n praktiese ‘doen-wenk’, gebed en ‘n voorstel om meer in die Woord oor die onderwerp te lees. Die uitgangspunt is om na Jesus se verhoudings op te let en daardeur te leer.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book A Classic Collection on Prayer (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Verander jou kop, verander jou lewe (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Wat wag op ons na die dood? (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Gebed 101 (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Joy Comes in the Morning by Elize Parker
Cover of the book Prayer 101 (eBook) by Elize Parker
Cover of the book Lloyd Cele by Elize Parker
Cover of the book Change your mind, change your life by Elize Parker
Cover of the book Ons twee saam (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Gideon se geskenk by Elize Parker
Cover of the book Gesels met God elke oggend by Elize Parker
Cover of the book Ek behoort aan die Kerk (eBoek) by Elize Parker
Cover of the book Blinde Kol by Elize Parker
Cover of the book Living in God's Love by Elize Parker
Cover of the book Blessings of Grace (eBook) by Elize Parker
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy