Wees mooi vir altyd

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Robin McGraw, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Robin McGraw ISBN: 9781415316788
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: August 26, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Robin McGraw
ISBN: 9781415316788
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: August 26, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
‘Ek is nie meer mooi nie.’ ‘Ek is bang vir oud word.’ ‘Ek wil weer gesond en lewendig voel.’ Hierdie is die universele versugtings en vrese van miljoene vroue regoor die wêreld. Robin McGraw, vrou van die bekende televisie-sielkundige, dr. Phil McGraw, ontvang weekliks duisende eposse van vroue wat wil weet hoe sy dit regkry om op vyf-en-vyftig nog so jonk, mooi, gesond en vol lewenslus te wees. In Wees mooi vir altyd deel Robin haar skoonheidsgeheime en lewensfilosofieë wat daartoe bydra dat sy steeds sprankelend en beeldskoon is. Robin het reeds vroeg in haar lewe besef dat indien sy die beste eggenote, ma en vrou wil wees, sy na haarself moet omsien asof haar lewe daarvan afhang. In Wees mooi vir altyd moedig sy vroue aan om dieselfde te doen, en wys sy vroue daarop dat dit nie selfsugtig is om na hulself om te sien nie.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
‘Ek is nie meer mooi nie.’ ‘Ek is bang vir oud word.’ ‘Ek wil weer gesond en lewendig voel.’ Hierdie is die universele versugtings en vrese van miljoene vroue regoor die wêreld. Robin McGraw, vrou van die bekende televisie-sielkundige, dr. Phil McGraw, ontvang weekliks duisende eposse van vroue wat wil weet hoe sy dit regkry om op vyf-en-vyftig nog so jonk, mooi, gesond en vol lewenslus te wees. In Wees mooi vir altyd deel Robin haar skoonheidsgeheime en lewensfilosofieë wat daartoe bydra dat sy steeds sprankelend en beeldskoon is. Robin het reeds vroeg in haar lewe besef dat indien sy die beste eggenote, ma en vrou wil wees, sy na haarself moet omsien asof haar lewe daarvan afhang. In Wees mooi vir altyd moedig sy vroue aan om dieselfde te doen, en wys sy vroue daarop dat dit nie selfsugtig is om na hulself om te sien nie.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book The Story Bible for Kids (eBook) by Robin McGraw
Cover of the book Blinde Kol by Robin McGraw
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Robin McGraw
Cover of the book ’n Venster vir die son by Robin McGraw
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Robin McGraw
Cover of the book Vanuit my hart geskenboek by Robin McGraw
Cover of the book More is Maandag (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Robin McGraw
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book 101 dae van lof (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book Soos saad op die wind by Robin McGraw
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Robin McGraw
Cover of the book Openbaring ontsluit (eBoek) by Robin McGraw
Cover of the book It's Time (eBook) by Robin McGraw
Cover of the book Spreek lewe! (eBoek) by Robin McGraw
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy