Chirurg van harte

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Chirurg van harte by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624083443
Publisher: Tafelberg Publication: November 6, 2017
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624083443
Publisher: Tafelberg
Publication: November 6, 2017
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir dokter Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg. Altans, eers nadat sy als wat sy kán by hom geleer het. Natasja wil nie muisneste in haar kop ronddra terwyl sy spesialiseer nie. Sy sukkel egter om die beeld van hom, sopnat in die reën met die wit hemp wat elke spier op sy breë bors ten toon stel, uit haar geheue te verban. Wie is al die vrouens in Hugo se lewe? Cassandra is ’n modepop en dokter Marina Botes het klaarblyklik groot waardering vir Hugo se gasvryheid. Boonop wil Hugo se ma haar familie se nalatenskap ten alle koste beskerm en Natasja se familiegeskiedenis is nie juis ideaal nie.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dokter Hugo Massyn sluit aan by die span van Avianto Hospitaal. Dit blyk dat hy nie veel ooghare vir dokter Natasja Engelin het nie. Wat haar betref, kan hy maan toe vlieg. Altans, eers nadat sy als wat sy kán by hom geleer het. Natasja wil nie muisneste in haar kop ronddra terwyl sy spesialiseer nie. Sy sukkel egter om die beeld van hom, sopnat in die reën met die wit hemp wat elke spier op sy breë bors ten toon stel, uit haar geheue te verban. Wie is al die vrouens in Hugo se lewe? Cassandra is ’n modepop en dokter Marina Botes het klaarblyklik groot waardering vir Hugo se gasvryheid. Boonop wil Hugo se ma haar familie se nalatenskap ten alle koste beskerm en Natasja se familiegeskiedenis is nie juis ideaal nie.

More books from Tafelberg

Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Susan Pienaar
Cover of the book Risk & reward by Susan Pienaar
Cover of the book In die blou kamp by Susan Pienaar
Cover of the book Die voorskootbataljon by Susan Pienaar
Cover of the book There Should Have Been Five by Susan Pienaar
Cover of the book Rots van Stormbaai by Susan Pienaar
Cover of the book Beenaf bokkie by Susan Pienaar
Cover of the book Meisie in die reën by Susan Pienaar
Cover of the book Junior in Saal 7 by Susan Pienaar
Cover of the book Om ’n reënboog te vang by Susan Pienaar
Cover of the book Superpower or Neocolonialist? by Susan Pienaar
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Susan Pienaar
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Susan Pienaar
Cover of the book Tafelberg Short: Awakening the Lion by Susan Pienaar
Cover of the book Dwaalpoort by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy