Daar kom 'n tyd

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Daar kom 'n tyd by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624062257
Publisher: Tafelberg Publication: December 15, 2012
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624062257
Publisher: Tafelberg
Publication: December 15, 2012
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Dit was ’n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by ’n verkeerslig van agter in haar motor vasgery. Maar Wynand Meiring was ’n besonderse man en kort daarna was Marinda met hom getroud. Op pad huis toe na die Bosbok-Motel waarvan hy mede-eienaar is, gryp die noodlot egter in en al haar pragtige drome spat aan skerwe. Ontredderd en alleen is sy verplig om hulp te vra van Hugo, Wynand se broer en die pragtige motel se ander eienaar. Hugo, ’n verbitterde en ontnugterde mens, glo sy is ’n fortuinsoeker en maak die lewe vir haar ondraaglik. Boonop begin sy Wynand beter ken deur sy vriende . . . en vriendinne. En tog: alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ’n tyd. Ook ’n tyd om lief te hê . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Dit was ’n toevallige en uiters onromantiese ontmoeting: hy het by ’n verkeerslig van agter in haar motor vasgery. Maar Wynand Meiring was ’n besonderse man en kort daarna was Marinda met hom getroud. Op pad huis toe na die Bosbok-Motel waarvan hy mede-eienaar is, gryp die noodlot egter in en al haar pragtige drome spat aan skerwe. Ontredderd en alleen is sy verplig om hulp te vra van Hugo, Wynand se broer en die pragtige motel se ander eienaar. Hugo, ’n verbitterde en ontnugterde mens, glo sy is ’n fortuinsoeker en maak die lewe vir haar ondraaglik. Boonop begin sy Wynand beter ken deur sy vriende . . . en vriendinne. En tog: alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ’n tyd. Ook ’n tyd om lief te hê . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Kringe in 'n bos by Ettie Bierman
Cover of the book Rabbedoe en rissiepit by Ettie Bierman
Cover of the book Wat die hart begeer by Ettie Bierman
Cover of the book 'n Klein lewe by Ettie Bierman
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Ettie Bierman
Cover of the book Romanse agter die skerms by Ettie Bierman
Cover of the book Bosveldliefde vir Jemma by Ettie Bierman
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Ettie Bierman
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 15 by Ettie Bierman
Cover of the book Die voorskootbataljon by Ettie Bierman
Cover of the book Die seewind se lied by Ettie Bierman
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 6 by Ettie Bierman
Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Ettie Bierman
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Ettie Bierman
Cover of the book Dogtective William and the pirates by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy