Die Joodse volk het vir meer as vier duisend jaar onder beide welvarende en haglike omstandighede gefloreer. Hul is die enigste volk wat vir twee millenniums sonder ’n tuiste, ’n moedertaal of ’n hoofstad bestaan het. Maar vandag bewoon hulle egter hul land van oorsprong (Israel), praat hulle hul taal van oorsprong (Hebreeus) en aanbid hulle in hul oorspronklike hoofstad (Jerusalem). In Ontsluit die Joodse kode help die internasionaal bekende evangelis, Perry Stone, lesers om hierdie wonderlike geheime te ontsluit. Perry Stone het ’n jare lange verbinding met en liefde vir die Joodse volk en identifiseer wat hy noem ‘die Joodse DNA vir sukses’. Hy wys daarop hoe die Jode die geheim van rykdom, gesondheid, kreatiewe vermoëns en gesinseenheid baasgeraak het. Onderwerpe sluit in: • Die Hebreeuse Verbond met God en waarom dit suksesvol is • Feeste, Sabatte en herdenkings – die rol wat familie speel in sukses en genot • Die belangrikheid van naamkeuses • Die geestelike beginsels van rykdom en welvaart • Nalatenskap en hoe om die seën aan toekomstige geslagte na te laat Perry Stone verklaar: ‘Hierdie boek sal jou help om ook die geheime te ontsluit wat die Joodse leefstyl en denke gevorm het en hulle ’n magtige nasie, ’n geseënde etniese groep en ’n volk wat teen alle verwagting in oorleef het, gemaak het.’