Liefde maak heel (eBook)

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious, Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Liefde maak heel (eBook) by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415337318
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: June 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415337318
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: June 1, 2017
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans

In LIEFDE MAAK HEEL, die laaste aflewering van Helena Hugo se trilogie oor Isa, leer Isa dat sy net bevry kan word as sy God se geskenk vir die mensdom na waarde ag en verstaan wat in sy Vaderhart gebeur toe Hy besluit het om sy Seun vir haar sondes te gee. Die begrip “vergifnis” word in die Bybelstudieklas uitgepluis, maar dis moeilik om dit in die werklike lewe toe te pas. Isa word deur haar verlede beheer en sy kom nie sover om vrede te maak nie. Kos was haar pynstiller en vandat sy dit nie meer het nie, gryp sy na ander verdowingsmiddels: koopgiere, haar ou skoolmaats wat haar vrygewigheid uitbuit, casino’s, kunsuitstallings, teatervertonings, haar nuwe status as suksesvolle kunstenaar en selfs liefdadigheidswerk. Eers het sy geëet om haar diepste seer te verwerk – die stukkende verhouding tussen haar en haar ma, die verwerping deur haar skoolmaats – nou “leef” sy. Maar in die proses lei sy ’n dubbele lewe en jok sy vir Adam. Wat gaan Isa met haar diepste seer doen? Gaan sy dit bly wegsteek agter haar “pynstillers”? Gaan sy die moeilike proses om jare lange verwerping verwerk, deurstaan. Sal sy kan leer om te vertrou dat ander haar nou aanvaar – ook al onthou hulle hoe sy eers was? Hoe lank gaan sy aanhou om bevestiging vir haar nuwe status in die samelewing te soek sonder om te besef dat sy soms in die proses uitgebuit en mislei word? Is daar iets soos Goddelike ingryping, ook in die lewe van twyfelaars?

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Blessings for Little Ones (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Wees mooi vir altyd by Helena Hugo
Cover of the book Raindrops from Heaven (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Staan sterk in n wankelende wereld (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book 21 maniere om jou huwelik te verwoes (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Die groot liefdesverhaal by Helena Hugo
Cover of the book Master Your Thoughts … Transform Your Life by Helena Hugo
Cover of the book Verder met Vrede by Helena Hugo
Cover of the book Joseph and His Brothers (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Habits - The DNA of Success by Helena Hugo
Cover of the book Dans van die engele (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Die moed om vir vandag te leef (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Gideon se geskenk by Helena Hugo
Cover of the book In pas met God se wil (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Apokriewe (eBoek) by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy