Om te onthou (eBoek)

Herinneringe bring genesing te midde van tragedie

Romance, Inspired Romance, Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley ISBN: 9781431602285
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 22, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury, Gary Smalley
ISBN: 9781431602285
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 22, 2009
Imprint: CHRISTELIKE UITGEWERSMPY
Language: Afrikaans
Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiente – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou. Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvol is. Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Na die aanvalle van 11 September probeer hy die pyn van haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York. OM TE ONTHOU is die tweede boek in die baie gewilde VERNUWING-reeks.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Sy het haar hart gesluit vir liefde omdat sy oortuig is niemand, insluitende God, kan haar liefhê nie. Vier onwaarskynlike mense – Alzheimer-pasiente – dring onbewustelik tot haar deur en help haar om te onthou. Dan gebeur die tragedie van 11 September, wat elkeen in die Baxter-familie se lewe vir ewig verander. Hulle word gelei om die belangrike dinge in die lewe te onthou en besluite te neem wat hartverskeurend en hoopvol is. Landon Blake het Ashley al van sy tienerjare af lief. Na die aanvalle van 11 September probeer hy die pyn van haar verwerping verlig deur te help met die reddings- en opruimingspogings in New York. OM TE ONTHOU is die tweede boek in die baie gewilde VERNUWING-reeks.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Chai Tea and Ginger Beer (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Wen die stryd in jou gedagtes by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book U leer my hoe om te lewe by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book 7 ritmes binne 7 dae (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Die klassieke Kinderbybel-storieboek (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book God's Fast Bowler (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Hearing God Speak (eBook) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book n Pa van formaat (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book 7 Pillars of Glorious Living by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Waarom soveel Bybelvertalings? (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book Vuurvas by Karen Kingsbury, Gary Smalley
Cover of the book In die ligkring van Sy teenwoordigheid (eBoek) by Karen Kingsbury, Gary Smalley
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy