Aanvaar jouself, leef met oorgawe deur die topverkoperskrywer Joyce Meyer is die eerste geskenkboek-reeks van sy soort in Afrikaans. In die boek moedig Joyce lesers aan om die persoon te word wat God wil hê hulle moet wees. Sy fokus op ses areas wat lesers sal help om hulself beter te verstaan en hul verhouding met God te verryk: • Selfaanvaarding • Genesing vir beskadigde emosies • Selfvertroue • Ontwikkel jou potensiaal • Ervaar die liefde van God • Om ander lief te hê Aanvaar jouself, leef met oorgawe bevat inspirerende verklarings, kragtige Skrifgedeeltes en bemoedigende woorde om die siel kalm te maak en jou geestelike reis te verryk.