Joyce Meyer is die skrywer van meer as tagtig boeke, almal geskryf met een doel voor oë – om gewone mense te help om hul volle potensiaal as Christene te bereik! In Neem beheer oor jou emosies rig Joyce haar fokus op emosies en gevoelens. Sy neem haar kennis van die Bybel en kombineer dit met die nuutste sielkundige navorsing om ’n omvattende gids te bied wat menslike emosies ondersoek, en raad gee oor hoe om hulle te beheer. Sy bied lewensbelangrike inligting oor die aspekte van emosies, insluitend: • Die vier persoonlikheidstipes en die rol wat hulle in lewensuitkyke speel • Die impak van stres op fisieke en emosionele gesondheid • Die krag van herinneringe • Die invloed van woorde op emosies • Vrees • Die voordele van geluk Joyce Meyer se fokus is gerig op Bybelse denke en taal en sy verander talle lewens en emosies op hierdie wyse. Haar aanhangers sal nie teleurgesteld wees in haar nuutste werk nie!