Liefde vir elke dag (eBoek)

365 Dagstukkies

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Liefde vir elke dag (eBoek) by Helena Hugo, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9781415326879
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: November 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9781415326879
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: November 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
‘God is liefde.’ Hierdie Bybelvers is alombekend en alombemind, maar verstaan ons werklik wat dit beteken en wat die implikasies daarvan vir ons daaglikse lewe is? As ons begin besef hoe lief God ons het en wat dit beteken dat Hy in sy Wese liefde is, kan dit nie anders as om ons te begin verander nie. Daardie besef leer ons om anders te kyk en anders te voel oor onsself, en dit vernuwe dan weer ons perspektief en emosies oor ander mense. Liefde is egter nie net ’n emosie nie. Dit is iets wat uiteindelik ook in ons daaglikse doen en late tot uiting kom. Liefde vir elke dag neem jou op ’n jaar-lange ont¬dekkingstog van wat liefde werklik beteken en watter uitwerking ware liefde op ons lewe en die wêreld om ons kan en behoort te hê. Helena Hugo bekyk verskeie aspekte van ’n lewe wat deur liefde aangedryf word aan die hand van onderwerpe soos: Liefde leer mense liefhê Liefde leer ons bid Liefde vernuwe ons hoop Liefde leer ons gehoorsaamheid en trou Liefde vergewe Liefde vir elke dag is ’n vars briesie wat gewaarborg is om nuwe lewe in moeë harte te blaas.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Geheime oor die lewe na die dood by Helena Hugo
Cover of the book n Nuwe tiener teen Vrydag (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Dit is tyd (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Vuurvas by Helena Hugo
Cover of the book God Cares for You (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Is Jesus genoeg? (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Seisoene van die hart by Helena Hugo
Cover of the book Blessings of Hope (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Word stil voor God (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Wees oorgehaal vir die lewe! by Helena Hugo
Cover of the book What in the World Are You Waiting For? (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Noah and the Boat (eBook) by Helena Hugo
Cover of the book Vreugde-vrou (eBoek) by Helena Hugo
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Helena Hugo
Cover of the book Bedtime Blessings for Boys (eBook) by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy