Liefde wat heelmaak

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Liefde wat heelmaak by Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nina Smit ISBN: 9781415315804
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: February 10, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Nina Smit
ISBN: 9781415315804
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: February 10, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
God is liefde – elke Christen ken, glo en onderskryf hiedrie feit heelhartig. Tog kom daar dae in ons almal se lewe dat ons ‘n vraagteken agter hierdie stelling wil plaas. Is God liefde? Hoe kan ‘n mens ‘n God van liefde rym met dinge soos hongersnode, ongelukke, siektes, armoede, oorloë, haat, nood, geweld en bloedvergieting waarvan ons koerante en televisieskerms so vol is? Hierdie vraagtekenkrisis is ‘n deel van elke kind van God se lewe. Dit is ‘n lewensvraag wat elkeen die een of ander tyd aan sy of haar eie lyf gaan voel.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
God is liefde – elke Christen ken, glo en onderskryf hiedrie feit heelhartig. Tog kom daar dae in ons almal se lewe dat ons ‘n vraagteken agter hierdie stelling wil plaas. Is God liefde? Hoe kan ‘n mens ‘n God van liefde rym met dinge soos hongersnode, ongelukke, siektes, armoede, oorloë, haat, nood, geweld en bloedvergieting waarvan ons koerante en televisieskerms so vol is? Hierdie vraagtekenkrisis is ‘n deel van elke kind van God se lewe. Dit is ‘n lewensvraag wat elkeen die een of ander tyd aan sy of haar eie lyf gaan voel.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Nina Smit
Cover of the book Die reunie (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Let's Both Win (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Die Boodskap (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Die Brug by Nina Smit
Cover of the book Detoks vir die siel (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Seasons of Blessing by Nina Smit
Cover of the book Verby grense (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Kinders en die Bonatuurlike by Nina Smit
Cover of the book Herken Satan se spelplan by Nina Smit
Cover of the book Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Not Do But Done (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Parenting with Courage (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Die 8 pilare van uitnemendheid by Nina Smit
Cover of the book A Pocket Book of Prayers for Men (eBook) by Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy