Die Brug

n Roman

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die Brug by Karen Kingsbury, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Karen Kingsbury ISBN: 9781415323038
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 11, 2012
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Karen Kingsbury
ISBN: 9781415323038
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 11, 2012
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Waarom gebeur wonderwerke en tweede kanse altyd gedurende Kerstyd? Die Brug, 'n splinternuwe roman deur die New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury, vertel die hartroerende verhaal van twee paartjies wat liefde en betekenis in 'n boekwinkel gevind het en wat geraak is deur die soort wonderwork wat slegs tydens Kerstyd plaasvind - die wonderwerk van 'n tweede kans. Kelly Allen woon in Portland, maar het haar hart verloor in Franklin waar sy vyf jaar gelede die man agtergelaat het wat sy nog nooit kon vergeet nie. Ná 'n aantal jare weg, woon Kade Henderson nou weer in Franklin. Hier herleef hy die verlede in 'n klein boekwinkel, Die Brug, en onthou hy die baie ure wat hy en Kelly daar deurgebring het. Kade en Kelly se gunstelingboekwinkel is egter in die moeilikheid. Vir 30 jaar het Jerry en Donna Barton Die Brug bestuur, maar in Mei het die honderd-jaar vloed deur die winkel gestroom en bykans elke winkel op die dorp verwoes. Moedeloos en sonder antwoorde ry Jerry deur 'n sneeustorm met die idee om sy eie lewe te neem. Maar voor hy 'n besluit kan neem, verloor hy beheer van die motor en tref sy motor 'n paal. Skielik, in die aansig van tragedie, begin wonderwerke plaasvind. Karen Kingsbury lewer 'n klassieke, hartroerende verhaal oor die honderd-jaar vloed, verlore liefde en die kosbaarheid van vriendskap.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die krag van onstuitbare geloof (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Living in the Light (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book Geestelike oorlogvoering (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book My ABC Bible Storybook (eBook) by Karen Kingsbury
Cover of the book n Nuwe man teen Vrydag (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Gideon se geskenk by Karen Kingsbury
Cover of the book Destined for Growth by Karen Kingsbury
Cover of the book Wanneer seerkry en God se koninkryk ontmoet (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book LEEF 'n lewe sonder beperkings (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Reik na goud by Karen Kingsbury
Cover of the book Praat mekaar se taal by Karen Kingsbury
Cover of the book ’n Tyd om lief te hê by Karen Kingsbury
Cover of the book Vuurvas by Karen Kingsbury
Cover of the book Ontdek die kode van die Heilige Gees (eBoek) by Karen Kingsbury
Cover of the book Bedtime Blessings for Boys (eBook) by Karen Kingsbury
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy