Ena Murray Keur 6

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Ena Murray Keur 6 by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624072959
Publisher: Tafelberg Publication: June 6, 2015
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624072959
Publisher: Tafelberg
Publication: June 6, 2015
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In Skynglans van die maan is Deidre Retief toegespits op die hoë, suiwer noot. Maar dan versplinter die rou wanklanke soos fyn skerfies glas in haar keel… Pynliker nog is die eggo van Neil Maritz se voorspelling: Hardloop maar agter die skynglans van die maan aan – dis bar en bitter eensaam daar. Kan die blaasvlam van die lewe die splinters van haar hart weer aanmekaarsmelt? In Wewenaar van Groene Weide lei Manda Maree se raad aan die verwende Jeanette de la Rey daartoe dat Rocco de la Rey beweer sy pleegkind se verdwyning is háár skuld. Nou is dit haar plig om Jeanette op te spoor en so word Manda betrek by die weë van miljoenêrs en speurders. Selfs die liefde word versuur deur die haas perfekte Lucille Herbst. En in Terug na Kolkbaai keer Hannelore ná elf jaar na dié vissersdorpie terug. Baie van haar ou kennisse is nog daar… tot haar spyt. Dit sluit in die een mens wat sy nié wil sien nie: Oloff Bernardi, aan wie haar hart behoort het in hul teerder jeug.

More books from Tafelberg

Cover of the book Thula-thula (Afrikaanse uitgawe) by Ena Murray
Cover of the book The Arrogance of Power by Ena Murray
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Ena Murray
Cover of the book Rooikop te koop by Ena Murray
Cover of the book Die Poort 4: Krygers by Ena Murray
Cover of the book Holy Cows by Ena Murray
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 33 by Ena Murray
Cover of the book Wat die hart begeer by Ena Murray
Cover of the book The President's Keepers by Ena Murray
Cover of the book Time Bomb by Ena Murray
Cover of the book Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see by Ena Murray
Cover of the book Childish Things by Ena Murray
Cover of the book Beenaf bokkie by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Omnibus 27 by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy