Dokter van ver

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Dokter van ver by Malene Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Malene Breytenbach ISBN: 9780624058656
Publisher: Tafelberg Publication: June 3, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Malene Breytenbach
ISBN: 9780624058656
Publisher: Tafelberg
Publication: June 3, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

By ’n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in die land en ná ’n kort kennismaking moet hy terug Italië toe. Maar nie voordat Rafaella en haar ouers na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi is nie . . .Later gaan Rafaella en haar ouers Italië toe sodat haar ma op die Di Mareneschi’s se landgoed, waar daar ’n nuwe rusoord is, kan gaan rus ná borskanker-behandeling. Hier ontmoet Rafaella die sjarmante maar opdringerige operaster Luigi, Giulio se broer, asook die pragtige jong erfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. Luigi en Giulio het ’n geskiedenis van wedywer om ’n vrou. Sal Rafaella en Luigi se verhouding vlamvat, soos die arrogante Luigi glo, of is Giulio die regte dokter vir Rafaella se hart?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

By ’n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in die land en ná ’n kort kennismaking moet hy terug Italië toe. Maar nie voordat Rafaella en haar ouers na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi is nie . . .Later gaan Rafaella en haar ouers Italië toe sodat haar ma op die Di Mareneschi’s se landgoed, waar daar ’n nuwe rusoord is, kan gaan rus ná borskanker-behandeling. Hier ontmoet Rafaella die sjarmante maar opdringerige operaster Luigi, Giulio se broer, asook die pragtige jong erfgenaam wat dink Giulio behoort aan háár. Luigi en Giulio het ’n geskiedenis van wedywer om ’n vrou. Sal Rafaella en Luigi se verhouding vlamvat, soos die arrogante Luigi glo, of is Giulio die regte dokter vir Rafaella se hart?

More books from Tafelberg

Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 10 by Malene Breytenbach
Cover of the book Kringe in 'n bos by Malene Breytenbach
Cover of the book Signed, Hopelessly in Love by Malene Breytenbach
Cover of the book Stralerjakkers by Malene Breytenbach
Cover of the book Witboy in Africa by Malene Breytenbach
Cover of the book Ena Murray Omnibus 22 by Malene Breytenbach
Cover of the book Fransi en die filmster by Malene Breytenbach
Cover of the book Klits Kronkel en die Vloek van die Swart Jakkals by Malene Breytenbach
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Malene Breytenbach
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Malene Breytenbach
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Malene Breytenbach
Cover of the book Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) by Malene Breytenbach
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 3 by Malene Breytenbach
Cover of the book Die grondbaron by Malene Breytenbach
Cover of the book Sluiers van die nag by Malene Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy