Klopdans van die liefde

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Klopdans van die liefde by Elza Rademeyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Elza Rademeyer ISBN: 9780624066460
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Elza Rademeyer
ISBN: 9780624066460
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Wanneer dokter Pennie de Villiers haar Anton in ’n vurige omhelsing met ’n ander vrou betrap, is sy verward en verdwaas. Daarom dat sy nie die aanstormende motor sien totdat dit amper te laat is nie. Die bestuurder is arrogant en verwaand, dink sy. Maar dié man, Pieter Wasserman, is baie aantreklik – digte swart hare, lang syagtige wimpers, die effense skynsel van baardstoppels op sy sonbruin wange, sensuele lippe . . . Al ís sy baie aangetrokke tot Pieter, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie – hy lyk gevaarlik. Hét hy ’n skadukant, of is dit bloot haar verbeelding? En steeds sukkel sy om ontslae te raak van die knaende Anton; hulle was destyds nog op die punt om verloof te raak. En moet sy hom werklik glo wanneer hy beweer die “ander vrou” is bloot ’n vriendin, ’n aktrise, en dat hy haar gehelp het om ’n rol in te studeer?

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Wanneer dokter Pennie de Villiers haar Anton in ’n vurige omhelsing met ’n ander vrou betrap, is sy verward en verdwaas. Daarom dat sy nie die aanstormende motor sien totdat dit amper te laat is nie. Die bestuurder is arrogant en verwaand, dink sy. Maar dié man, Pieter Wasserman, is baie aantreklik – digte swart hare, lang syagtige wimpers, die effense skynsel van baardstoppels op sy sonbruin wange, sensuele lippe . . . Al ís sy baie aangetrokke tot Pieter, weet sy nie of sy hom kan vertrou nie – hy lyk gevaarlik. Hét hy ’n skadukant, of is dit bloot haar verbeelding? En steeds sukkel sy om ontslae te raak van die knaende Anton; hulle was destyds nog op die punt om verloof te raak. En moet sy hom werklik glo wanneer hy beweer die “ander vrou” is bloot ’n vriendin, ’n aktrise, en dat hy haar gehelp het om ’n rol in te studeer?

More books from Tafelberg

Cover of the book Dogtective William and the pirates by Elza Rademeyer
Cover of the book Satyn Omnibus 8 by Elza Rademeyer
Cover of the book Annelize Morgan Omnibus 6 by Elza Rademeyer
Cover of the book Huise van klei by Elza Rademeyer
Cover of the book Liefde sonder hawe by Elza Rademeyer
Cover of the book Die kralebruid by Elza Rademeyer
Cover of the book My Father Died for This by Elza Rademeyer
Cover of the book Seisoen van ons liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book Die wet van die liefde by Elza Rademeyer
Cover of the book 'n Bruid vir Graaf Debussy by Elza Rademeyer
Cover of the book Kamphoer by Elza Rademeyer
Cover of the book 'n Stukkie van jou hart by Elza Rademeyer
Cover of the book Om met vuur te speel by Elza Rademeyer
Cover of the book Dokter van ver by Elza Rademeyer
Cover of the book Engel van my hart by Elza Rademeyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy