Dokter van harte

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Dokter van harte by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624051824
Publisher: Tafelberg Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624051824
Publisher: Tafelberg
Publication: April 28, 2011
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Jenna Joubert wíl nie deur dokter Luca de Wet, befaamde kardioloog van die Kaap, ondersoek of behandel word nie. Sy kan hom die moeite spaar. “My hart,” sou sy vir hom kon sê as hy haar sou vra, “is gebreek. Hou jou daaruit as jy weet wat goed is vir jou.” Luca de Wet duik orals op, maar sy vertrou hom nie. Sy wéét wat gebeur wanneer ’n hartchirurg gou is om die mes in te lê – en al die pad bank toe te lag – sonder om sy pasiënt se welstand in ag te neem. Dis net dat die vervlakste dokter met sy mooi mond allerhande fantasieë in haar wakker maak wat maar eerder kon gebly het. Want van mans en hul gewoontes weet sy genoeg om nooit weer toe te laat dat een wydsbeen oor haar hart kom sit nie . . .

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Jenna Joubert wíl nie deur dokter Luca de Wet, befaamde kardioloog van die Kaap, ondersoek of behandel word nie. Sy kan hom die moeite spaar. “My hart,” sou sy vir hom kon sê as hy haar sou vra, “is gebreek. Hou jou daaruit as jy weet wat goed is vir jou.” Luca de Wet duik orals op, maar sy vertrou hom nie. Sy wéét wat gebeur wanneer ’n hartchirurg gou is om die mes in te lê – en al die pad bank toe te lag – sonder om sy pasiënt se welstand in ag te neem. Dis net dat die vervlakste dokter met sy mooi mond allerhande fantasieë in haar wakker maak wat maar eerder kon gebly het. Want van mans en hul gewoontes weet sy genoeg om nooit weer toe te laat dat een wydsbeen oor haar hart kom sit nie . . .

More books from Tafelberg

Cover of the book Romanse agter die skerms by Kristel Loots
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Kristel Loots
Cover of the book Anderkant Pontenilo by Kristel Loots
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Kristel Loots
Cover of the book Toorbos by Kristel Loots
Cover of the book Vusi by Kristel Loots
Cover of the book Sonneblomstraat 7 by Kristel Loots
Cover of the book Met die oog op liefde by Kristel Loots
Cover of the book Eat Smart for Sport by Kristel Loots
Cover of the book Skoonlief en die dirigent by Kristel Loots
Cover of the book Rabbedoe van Rietkuil by Kristel Loots
Cover of the book Droomman aan boord by Kristel Loots
Cover of the book Entertaining Angels by Kristel Loots
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 6 by Kristel Loots
Cover of the book Te eenders, te anders by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy