Middernagmusiek

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Middernagmusiek by Amelia Strydom, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Amelia Strydom ISBN: 9780624074595
Publisher: Tafelberg Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Amelia Strydom
ISBN: 9780624074595
Publisher: Tafelberg
Publication: September 7, 2015
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Isolde Harmse is desperaat om te vlug nadat haar obsessiewe eksman, Reghardt, weereens uitgevind het in watter dorpie sy wegkruip. Dan daag Hugo Barnard, die beroemde kletsrymer wat onder die verhoognaam Adonis optree, by haar masseerpraktyk op en toe hy hoor hoe Reghardt haar oor die foon dreig, bied hy vir haar ’n uitkoms aan. Hy sal haar beskerm en met hom saamneem tot in die Kaap as sy sal voorgee om sy meisie te wees ter wille van reklame vir sy nuwe album. Hugo meen hulle moet Reghardt uitlok sodat die polisie hom eens en vir altyd kan vastrek.En Isolde stem in, want sy kan nie so aangaan nie. Buitendien sal dit nie ’n straf wees om aan dié vuurwarm man met die sagte hart se arm te verskyn nie – al het hy tatoes en ‘n oorbel! Dalk kan sy Hugo ook help, want hy dra blykbaar onnodig swaar aan skuldgevoelens. Of steek daar waarheid in die sinistere stories wat Isolde oor Hugo se verlede hoor? Kan sy haar hart aan hom toevertrou, of is sy al weer met ’n gevaarlike man deurmekaar?

More books from Tafelberg

Cover of the book The Messiah's Dream Machine by Amelia Strydom
Cover of the book ’n Vrou vir Herman by Amelia Strydom
Cover of the book Sophie en Sophia (Ultrasatyn) by Amelia Strydom
Cover of the book Witboy in Africa by Amelia Strydom
Cover of the book Regters oor gister by Amelia Strydom
Cover of the book Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise by Amelia Strydom
Cover of the book In die blou kamp by Amelia Strydom
Cover of the book Soekers na die son by Amelia Strydom
Cover of the book Sandroos uit Meob by Amelia Strydom
Cover of the book Bottelnek by Amelia Strydom
Cover of the book Klara by Amelia Strydom
Cover of the book Meisie in die reën by Amelia Strydom
Cover of the book The Long Way Home by Amelia Strydom
Cover of the book Die engel rook skelm by Amelia Strydom
Cover of the book Dis koue kos, skat by Amelia Strydom
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy