Bestemmings

Fiction & Literature
Cover of the book Bestemmings by Marita van der Vyver, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Marita van der Vyver ISBN: 9780624058243
Publisher: Tafelberg Publication: May 10, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Marita van der Vyver
ISBN: 9780624058243
Publisher: Tafelberg
Publication: May 10, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Bestemmings bekoor met sprankelende, sexy stories. Ontmoet dié minsame karakters en swerf saam op hulle avontuurlike reise.Die smulpaapvakansie van ’n leeftyd verander in ’n nagmerrie toe Louise Tredoux snap dat sy nou waaragtig aan die verkeerde kant van veertig beland het. Want vir dié reis sou sy tog ’n mansvriend verkies. Nie noodwendig ’n bedmaat nie, sy sou tevrede wees met bloot ’n tafelmaat. Maar op vyf en veertig lê sy stoksielalleen in ’n hotelkamer in Avignon wat soos ’n foto in ’n glanstydskrif lyk. Sy stry teen ’n verterende verlatenheid terwyl sy soos ’n rolprentster op beroemde promenades wandel. Haar trane steek sy weg agter ’n byderwetse sonbril.Elke mens het ’n droomlandskap. Marlene s’n was nog altyd die hoë Toskaanse lug, blouer en wyer as haar man se oë wat haar nie meer kan troos nie. Hulle bestemming is ’n kothuis in Siëna waarheen hulle vir ‘n broodnodige gesinsvakansie vlug wanneer hul uitgekalwerde verhouding ernstige tekens van verval begin toon . . . Op haar sterfbed hunker Kathleen terug na haar jeug, na drie nagte van sensuele oorgawe vóórdat sy geskrik en voet in die wind geslaan het – terug na die veiligheid, verveligheid en voorspelbaarheid van haar huwelik met ’n man van min woorde.As Michelle se bagasie nie op pad na Frankryk weggeraak het nie, sou haar romantiese vakansie in Parys dalk anders verloop het. Nee, dink sy terwyl sy Johan se oë oor haar rug, haar boude en bene voel streel. Gretig versnel sy haar pas om onder sy waarderende blik uit te kom. Sy kan nie haar bagasie blameer nie. Dis net een van daai dinge.

More books from Tafelberg

Cover of the book Bloudruk vir die liefde by Marita van der Vyver
Cover of the book Schalkie van Wyk Keur 7 by Marita van der Vyver
Cover of the book The Arrogance of Power by Marita van der Vyver
Cover of the book Sarah du Pisanie Omnibus 9 by Marita van der Vyver
Cover of the book Dokter van ver by Marita van der Vyver
Cover of the book Klimtol by Marita van der Vyver
Cover of the book Kruispad by Marita van der Vyver
Cover of the book Die Poort 2: Reisigers by Marita van der Vyver
Cover of the book Ettie Bierman Keur 8 by Marita van der Vyver
Cover of the book Pluimprinse by Marita van der Vyver
Cover of the book Raaiselkind by Marita van der Vyver
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Marita van der Vyver
Cover of the book Die dinge van ’n kind by Marita van der Vyver
Cover of the book Speurhond Willem op reis by Marita van der Vyver
Cover of the book Middernagmusiek by Marita van der Vyver
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy