Daaglikse wysheid vir leiers

365 Dagstukkies vir leiers

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Daaglikse wysheid vir leiers by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415315552
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415315552
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: October 5, 2011
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
Hulle sê die noordewind het geboorte gegee aan die Wiking, en dit beskryf ’n belangrike beginsel vir elke potensiële leier. Die beste leiers word gevorm deur die uitdagings wat oor hul pad kom. Die pad van leierskap is dikwels vol onverwagte verrassings. Daarom verg dit wysheid om te weet hoe om, ten spyte van al die struikelblokke, koers te hou tot by ’n waardige bestemming. John Maxwell se Daaglikse wysheid vir leiers sal aan leiers uit alle sfere van die samelewing die nodige wysheid gee om te volhard. Die 365 dagstukkies is die room van Maxwell se leierskapkennis uit verskeie van sy topverkoperboeke oor leierskapontwikkeling. Elke dag het ’n toepaslike Bybelvers, en onderwerpe handel oor leierskapskwessies soos sukses, rentmeesterskap, spanwerk en mentorskap. Hierdie dagstukkies sal leiers die nodige wysheid gee vir die daaglikse uitdagings wat oor hul pad mag kom.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Oorwinning oor die vyand (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Bible Promises for Your Every Need (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Verby grense (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Praat Nuut Leef Nuut by John C Maxwell
Cover of the book Victory (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Treasures from God's Word by John C Maxwell
Cover of the book My Favorite Bible Storybook for Toddlers (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Daily Light Devotional by John C Maxwell
Cover of the book Hijacked by Jesus (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Blessings of Joy (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book GodMoments for Men (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book The Forgiveness Factor (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Teaching Children How to Pray (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Om te onthou (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Om Jesus te ken (eBook) by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy