Bruid uit die koue

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Bruid uit die koue by Ettie Bierman, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ettie Bierman ISBN: 9780624050711
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn Language: Afrikaans
Author: Ettie Bierman
ISBN: 9780624050711
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Satyn
Language: Afrikaans

Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oë was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ’n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseël. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in ’n koma in die hospitaal beland.Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om ’n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul lojaliteit teenoor Arnold, wat dalk nie gaan bykom nie of sy lewe in ’n rolstoel sal moet slyt? Vir Clio is daar slegs een uitweg, al sal haar hart in duisend stukkies breek.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die mooie Clio Gericke met haar goue hare en viooltjie-oë was vir Jurg verbode: Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ’n man vat nie sy broer se goed nie. Dit was elf jaar gelede. Nou het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseël. Die noodlot gryp egter in toe Arnold van sy perd af val en in ’n koma in die hospitaal beland.Tussen Jurg en Clio smeul genoeg hartstog om ’n veldbrand te veroorsaak. Maar wat van hul lojaliteit teenoor Arnold, wat dalk nie gaan bykom nie of sy lewe in ’n rolstoel sal moet slyt? Vir Clio is daar slegs een uitweg, al sal haar hart in duisend stukkies breek.

More books from Tafelberg

Cover of the book Dokter met die X-faktor by Ettie Bierman
Cover of the book Haar beste bruidegom by Ettie Bierman
Cover of the book The Lost Boys of Bird Island by Ettie Bierman
Cover of the book Dubbelspel by Ettie Bierman
Cover of the book Die tuiskoms lê ver by Ettie Bierman
Cover of the book Iemand soos jy by Ettie Bierman
Cover of the book Melodie Omnibus 2 by Ettie Bierman
Cover of the book The Long Way Home by Ettie Bierman
Cover of the book Back to Villa Park by Ettie Bierman
Cover of the book Die tonnel by Ettie Bierman
Cover of the book Foxy Futurists and how to become one by Ettie Bierman
Cover of the book Speurhond Willem en die seerowers by Ettie Bierman
Cover of the book Wag-'n-bietjie-liefde by Ettie Bierman
Cover of the book Vyf vir vreugde by Ettie Bierman
Cover of the book Maryna se liefdeslied by Ettie Bierman
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy