Wilna Adriaanse-omnibus 2

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Wilna Adriaanse-omnibus 2 by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624050698
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624050698
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

In ’n Heildronk op die liefde keer Nicolene terug uit Londen, en ontmoet weer haar jeugvriend Jacques. Hy het nog altyd maklik verveeld geraak met sy meisies en kort voor lank nuwe weivelde gaan soek; daarom wou Nicolene nog nooit ’n verhouding met hom aanknoop nie. Maar toe hy haar een aand onverwags soen, is die gort gaar . . .In Serenade vir ’n nagtegaal  is sang Ann se hele bestaan, en haar sangdosent, Carl, is die liefde in haar lewe. Maar dan verbreek hy hul verhouding net wanneer sy op vertrek staan na Europa. En nou verskyn daar ’n donkerkop-man op die toneel wat haar letterlik oor haar eie voete laat val én geen deernis toon vir haar gekneusde ego nie...En in Hande wat heelmaak keer Libby terug na haar tuisdorp om as fisioterapeut te begin werk. Daar maak sy kennis met haar jong pasiënt, Nikolai, wie se ouers verongeluk het. Sy oom Andrew, ’n ortopeed, moet vir hom sorg. As tiener was Libby verlief op dié man... maar nou het hy so stug en afgetrokke geword. En tog, soms kan ou gevoelens teen die verwagting in herleef.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Keur 14 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Democracy and Delusion by Wilna Adriaanse
Cover of the book Die uurglas loop leeg by Wilna Adriaanse
Cover of the book Kringe in 'n bos: Skooluitgawe by Wilna Adriaanse
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Wilna Adriaanse
Cover of the book Pluimprinse by Wilna Adriaanse
Cover of the book My Kubaan by Wilna Adriaanse
Cover of the book Hartstog in Malawi by Wilna Adriaanse
Cover of the book 'n Nooi vir Omdraaikrans by Wilna Adriaanse
Cover of the book Gister se verlange by Wilna Adriaanse
Cover of the book Isabella by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Omnibus 25 by Wilna Adriaanse
Cover of the book DF Malan and the Rise of Afrikaner Nationalism by Wilna Adriaanse
Cover of the book Elf dae in Parys by Wilna Adriaanse
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy