Tafelberg imprint: 257 books

by Kerneels Breytenbach
Language: Afrikaans
Release Date: October 1, 2011

’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het 'n formule gevind om te bereken wanneer 'n blou Maandag mens gaan tref. Hy sê dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is sedert Kersfees, wat dan gedeel moet word die som van jou lae motiveringsvlakke en jou behoefte om...
by Darrel Bristow-Bovey
Language: English
Release Date: October 30, 2006

Zed is just an ordinary boy living an ordinary life when one day he discovers a secret box, long-hidden, crammed with clues and secrets that might just change his life forever. This school edition of SuperZero is included in the Department of Basic Education’s National Catalogue for Senior Phase...
by Jenny Robson
Language: English
Release Date: May 20, 2009

Tommy, the newcomer at Colliery Primary, wears a balaclava to school every day. Why? What could possibly be underneath? A terrible scar? Some alien life form? Dumisani and Doogle, aka the Doo Dudes and best friends in the world, are determined to find out. Whatever it takes. This school edition of...
by Diane Hofmeyr
Language: English
Release Date: June 20, 2012

Oliver Strange’s life in London is all very normal until his father disappears in the wilds of the Okavango Swamps while collecting frog data. When Oliver goes in search of his dad, he is captured and things go from bad to worse. He soon discovers his knowledge of reading maps and his Swiss Army...
by Barry Hough
Language: Afrikaans
Release Date: October 30, 1992

Hannes lewe vir kuns, Anton vir dans. Maar dan vind Anton uit hy het Vigs. In ’n laaste poging om Anton se lewe te vier, probeer Hannes sy vriend in ’n skildery in die middel van ’n hoë sprong vasvang: soos ’n feniks wat verrys uit die as. Vlerkdans is bekroon met ’n Goue Sanlam-prys vir...
by Elizabeth Wasserman
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2013

’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ’n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd...
by Carié Maas
Language: Afrikaans
Release Date: July 11, 2011

Jannie Mouton is in die pad gesteek as besturende direkteur op die ouderdom van 48. Binne 15 jaar daarná bou hy ’n allemintige sakeryk op: PSG het belange in maatskappye met ’n markkapitalisasie van R61 miljard. Wie is die man agter PSG? Hoe het Capitec se fenomenale sukses beslag gekry en hoekom...
by Brand Pretorius
Language: English
Release Date: February 5, 2013

Brand Pretorius knows what it means to be a leader: he was at the head of Toyota South Africa during its heyday, and took over as chief executive at the McCarthy Group. He knows that leadership means making hard and unpopular decisions with an eye on the long term. He writes about his four decades...
by Carié Maas
Language: English
Release Date: January 11, 2011

Jannie Mouton is one of South Africa’s greatest success stories. Here is the inside story of how he started PSG from scratch after getting fired at age 48 and turned it into a triumphant success in 15 years. Today it has interests in companies with a market capitalisation of R61 billion. In this...
by Ebbe Dommisse
Language: Afrikaans
Release Date: July 22, 2013

Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel. Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoenêr,...

Christo Wiese

Risiko en rykdom

by TJ Strydom
Language: Afrikaans
Release Date: April 3, 2019

Op sy dag eienaar van 'n diamantmyn, 'n wynplaas én die duurste huis in Kaapstad. Voorsitter van Suid-Afrika se grootste kleinhandelaar. Direkteur van die Reserwebank, en die rykste man in die land. As jong man het Christo Wiese sy tande by Pep Stores geslyp. Mettertyd bou hy 'n magtige sakeryk op,...
by Errol Tobias
Language: Afrikaans
Release Date: August 18, 2015

Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler - te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy...

Risk & reward

Start and run a successful business in South Africa

by Thabani Zulu
Language: English
Release Date: April 29, 2010

A practical South African guide to making your small business work by avoiding common risks.With its easy-to-read, step-by-step presentation, this book is an invaluable tool for budding business people. It equips you to make informed decisions, ensuring the long-term success of your new enterprise.The...
by Annemari Coetser
Language: Afrikaans
Release Date: December 1, 2013

Om speurder te speel, was nie deel van Andine se vakansieplanne nie. As sy geweet het van die skrikwekkende ervaring wat vir hulle voorlê, het sy Jam oortuig om hulle liewer huis toe te neem. Wie sou kon raai dat haar pad met dié van boewe en ’n sangoma sou kruis? Maar dis in hierdie buitengewone...
1 23 4 5 6 7 8 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy