Blou Maandag

Fiction & Literature
Cover of the book Blou Maandag by Kerneels Breytenbach, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kerneels Breytenbach ISBN: 9780624053903
Publisher: Tafelberg Publication: October 1, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kerneels Breytenbach
ISBN: 9780624053903
Publisher: Tafelberg
Publication: October 1, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het 'n formule gevind om te bereken wanneer 'n blou Maandag mens gaan tref. Hy sê dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is sedert Kersfees, wat dan gedeel moet word die som van jou lae motiveringsvlakke en jou behoefte om aksie te neem. Daarvolgens was 25 Januarie vanjaar die amptelike, wetenskaplik bewese Blou Maandag. Die dag waarop mense regtig lelik depressief geraak het. Tafelberg-Uitgewers het 'n klompie interessante persoonlikhede gevra om lekker onderhoudend te vertel van hul ondervindings. Kom verkneukel jou in die ergste Blou Maandag wat al beleef is deur mense soos Elma Postma, Peter Veldsman, Toast Coetzer, Anton Goosen, Lien Botha, Ollie Viljoen, Kerneels Breytenbach en Schalk Joubert.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

’n Wetenskaplike van Cardiff-Universiteit het 'n formule gevind om te bereken wanneer 'n blou Maandag mens gaan tref. Hy sê dit is die weer minus jou skuld, vermenigvuldig met die dae wat verby is sedert Kersfees, wat dan gedeel moet word die som van jou lae motiveringsvlakke en jou behoefte om aksie te neem. Daarvolgens was 25 Januarie vanjaar die amptelike, wetenskaplik bewese Blou Maandag. Die dag waarop mense regtig lelik depressief geraak het. Tafelberg-Uitgewers het 'n klompie interessante persoonlikhede gevra om lekker onderhoudend te vertel van hul ondervindings. Kom verkneukel jou in die ergste Blou Maandag wat al beleef is deur mense soos Elma Postma, Peter Veldsman, Toast Coetzer, Anton Goosen, Lien Botha, Ollie Viljoen, Kerneels Breytenbach en Schalk Joubert.

More books from Tafelberg

Cover of the book Speurhond Willem en die diamantdiewe by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Melktert en kaviaar by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Lang pad na liefde by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Locum vir liefde by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 3 by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Gang Town by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 2 by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Hoopvol by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die grondbaron by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Vlinder teen die ruit by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Christo Wiese by Kerneels Breytenbach
Cover of the book South African Cookbook for Diabetes by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Forget-me-not-Blues by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Fluisterliefde by Kerneels Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy