Wie met vuur speel

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Wie met vuur speel by Deon Meyer, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Deon Meyer ISBN: 9780624056324
Publisher: Tafelberg Publication: May 29, 2012
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Deon Meyer
ISBN: 9780624056324
Publisher: Tafelberg
Publication: May 29, 2012
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad móét kruis met dié van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oë, opgelei deur die agente van die semi-militêre Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas – hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary. As dié kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die “liasseerkabinet van die dood” ooptrek.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Oornag verander haar bestaan, en ná ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Dan gebeur daar iets so ingrypend dat haar en Dirk se pad móét kruis met dié van Ivan Malan, die man met die sagte stem en emosielose oë, opgelei deur die agente van die semi-militêre Firma om mense te manipuleer of te elimineer. Sy opleiding as misdadiger kom handig te pas – hy het geslaag in vakke soos toneelspel, vermomming, vervalsing, seksuele uitbuiting, omkopery, afpersing, inbraak en swendelary. As dié kennis nie help nie, bly die wapens onder sy huis langs die Weskus nog oor. Daar sal hy die “liasseerkabinet van die dood” ooptrek.

More books from Tafelberg

Cover of the book Susanna M Lingua se gunstelinge by Deon Meyer
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Deon Meyer
Cover of the book 'n Reënboog vir Aralie by Deon Meyer
Cover of the book Storms van die liefde by Deon Meyer
Cover of the book Ena Murray Keur 11 by Deon Meyer
Cover of the book Drome van gister by Deon Meyer
Cover of the book Ridder in 'n wit jas by Deon Meyer
Cover of the book Die ongebore uur by Deon Meyer
Cover of the book Vuur van verlange by Deon Meyer
Cover of the book Roughing It by Deon Meyer
Cover of the book Droomman aan boord by Deon Meyer
Cover of the book Misadventures of a Cope Volunteer by Deon Meyer
Cover of the book Klopdans van die liefde by Deon Meyer
Cover of the book 'n Sluier vir Shahira by Deon Meyer
Cover of the book Ettie Bierman Keur 7 by Deon Meyer
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy