Madelie Human: 27 books

Book cover of Hartsbegeerte
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 20, 2018

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van madelie human se vorige romanzas, terug na jou, kolwyntjie en altyd die strooimeisie.terug na jou:jare gelede het mercia haar liefde vrygelaat, soos mens 'n boemerang van jou af weggooi. nes die boemerang het haar liefde nou na haar toe teruggekeer....
Book cover of Wilde hawer Omnibus
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 11, 2016

Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas.Om Ben lief te he: Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet.Om...
Book cover of Hartewens
by Madelie Human
Language: English
Release Date: December 7, 2017

hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van madelie human se vorige romanzas, onwelkome geskenk, handomkeer en le fleur se hartebreker.onwelkome geskenk:marile vertrou glad nie die werner-vent wat met haar oupa konkel en haar kniee lam maak nie. hy is immers net nog een van die mans wat in haar...
Book cover of Altyd die strooimeisie
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 7, 2015

Meyer Malan steel Zoe se hart met die eerste oogopslag, maar hoe kan sy hom liefhe as hy juis een van die bevoorregtes is wat op haar pa se erfplaas grootgeword het. Kan sy die familie vertel wie sy werklik is?
Book cover of Wanneer passie blom
by Madelie Human
Language: Afrikaans
Release Date: July 7, 2014

Dís nou nie wat Janie in gedagte gehad het met haar bedelbriefies aan Kupido nie! Sy’t dan so mooi gevra: Net ’n gewone man, seblief. Hy hoef glad nie so danig aantreklik te wees nie. Sy’t nié gevra vir Ryno Bruwer nie: Gans en al te mooi vir ’n mens, ongeskik en seksisties daarby, en om...
Book cover of Om Dirk te tem
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor 'n afgrond tuimel, en hy moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie.
Book cover of Voltooide sirkel
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 10, 2011

Sewe jaar nadat Riette se tweelingsus sterf by die geboorte van haar baba, kom die kind se pa na haar soek. Nou eers! Moet hy nou regtig so sagsinnig wees - en so aantreklik ...?
Book cover of Le Fleur se hartebreker
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 2, 2014

Voor die oestyd verby is, is Janneli een van die vroue in sy album vol gewese meisies. Dit is wat die Franschhoekvallei se hartebreker haar wed! Wel, ons sal sien, besluit Janneli.
Book cover of Handomkeer
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 10, 2013

Bea kom uit Johannesburg se agterstrate maar veg haar pad oop tot sy een van die wynmakers in die land is. Wat haar hinder, is dat die wynplaaseienaar verraderlike dinge aan hart en lyf begin doen.
Book cover of Om Ben lief te he
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 7, 2010

Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet.
Book cover of Allesbehalwe
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 9, 2012

Corneli werk vir 'n sakereus. Sy kry opdrag om van die agterlike boer wat die sakeryk gaan erf, 'n gekultiveerde man te maak. Net jammer hy is so selfversekerd en sy oe is so blou.
Book cover of Halsoorkop
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 1, 2013

'n Donderstorm bring Beth - wat nie die skraalste was op universiteit nie - en haar droomman bymekaar. Daarna is dit halsoorkop! Maar as forensiese rekenmeester is dit haar taak om korrupsie in sy maatskappy te ondersoek ...
Book cover of Pad vol dubbeltjies
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 4, 2014

Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy na veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag kwater.
Book cover of Jy's die een
by Madelie Human
Language: English
Release Date: January 4, 2014

De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar's skielik net te veel goed, te veel vrou in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in die strak wetenskaplike skuil nie.
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy