Vry om te leef, bied topverkoperskrywer John Eldregde waardevolle riglyne vir ’n lewe waarin lesers nooit weer met hierdie gevoelens en gedagtes hoef te worstel nie. Volgens Eldredge smag ons almal na heiligheid, of ons daarvan bewus is of nie. Ons siele verlang na ’n gevoel van heelheid, en goedheid is noodsaaklik vir hierdie gevoel van heelheid. Ons is gemaak vir goedheid, net soos ons gemaak is om asem te haal en om lief te hê. Om hierdie eindpunt te bereik bespreek Vry om te leef die belangrikheid van heelheid en heiligheid. Jy kan nie ’n ware heelheid beleef sonder ware goedheid nie. Eldredge gaan verder om lesers te wys dat wanneer hulle ontdek wat heiligheid waarlik is, hulle vry sal wees om ’n lewe sonder vrees te lewe!