365 inspirerende dagstukkies deur Nina Smit. Leer elke maand meer oor ’n ander aspek Christen-wees en ontdek hoe om elke dag van jou lewe te leef vanuit God se liefde vir jou. Onderwerpe sluit in: • Lééf vir God • Dra vrug! • Verheerlik God • Lofpsalms • Oorgawe • Die rustigheid wat God gee Leef in God se liefde word uitgegee in ’n handige saamdraformaat. Dit vorm deel van die Dagbeplanner vir die vrou 2011 (Nina Smit)-produkreeks.