Vier seisoene kind

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Vier seisoene kind by Wilna Adriaanse, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Wilna Adriaanse ISBN: 9780624051756
Publisher: Tafelberg Publication: September 1, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Wilna Adriaanse
ISBN: 9780624051756
Publisher: Tafelberg
Publication: September 1, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Die woord “weduwee” is ’n verdrietige woord, ’n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, ’n skamele drie jaar ná hul troue. Sy is op pad terug Stellenbosch toe, waar Kristina en Ben nog is. En Marcus en Helen net om die draai in Kaapstad woon. Haar ondersteuningsnetwerk. Of dit so ’n goeie plan is om terug te gaan na die plek waar sy vir Neil ontmoet het, weet sy nie, maar in dié stadium wil sy nêrens anders wees nie. Veral nie alleen in Londen nie. Êrens tussen die tyding van die motorongeluk, die blyke van waardering, die roudiens en die werklikheid van ’n leë plek langs haar in die bed, het sy die Cato wat sy geken het, verloor. En in haar plek ’n bang vreemdeling gevind.In Stellenbosch wag nie net haar vriende op haar nie, maar ook die gewilde Big Pink-teaterrestaurant. Hoe sy kans gesien het om dié onderneming te koop, weet sy nie, en wens dis net ’n nare droom. Dit help ook nie dat die vreemdeling langs haar op die vliegtuig vir haar sê daar bestaan nie iets soos beter dae nie…

More books from Tafelberg

Cover of the book Dirt Busters by Wilna Adriaanse
Cover of the book Veldiep by Wilna Adriaanse
Cover of the book Drome van gister by Wilna Adriaanse
Cover of the book Romanse agter die skerms by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 7 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Bestemmings by Wilna Adriaanse
Cover of the book Superpower or Neocolonialist? by Wilna Adriaanse
Cover of the book Laduma vir die liefde by Wilna Adriaanse
Cover of the book Best of Eating for Sustained Energy by Wilna Adriaanse
Cover of the book Ena Murray Keur 4 by Wilna Adriaanse
Cover of the book Omdat jy jy is by Wilna Adriaanse
Cover of the book Melodie Omnibus 3 by Wilna Adriaanse
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Wilna Adriaanse
Cover of the book Dreaming of Light by Wilna Adriaanse
Cover of the book Son op die horison by Wilna Adriaanse
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy