God het bedoel dat elkeen van ons die vreugde sal beleef van ‘n lewe sonder konflik, maar dit is nie die realiteit van ons elkedagse lewe nie. Ons is vol emosionele kneusplekke, stres en wrokkigheid met onafgehandelde kwessies in ons verhoudings. Dit hoef egter nie so te wees nie – Joyce Meyer wys daarop dat die Bybel vol is van wonderlike beloftes oor vrede en harmonie en dat dit ook jou ervaring kan wees. Haal die konflik uit jou lewe leer jou: Wat die afbrekende gevolge is van konflik en onenigheid Hoe jy dit kan herken en konfronteer Hoe om die gevaartekens in ‘n verhouding te identifiseer Hoe gebroke verhoudings herstel kan word Hoe om konflik uit jou lewe, gedagtes, woorde en verhoudings te hou Neem vandag beheer oor destruktiewe emosionele kwessies en herstel die vrede in jou vriendskappe, gesin en huwelik.