Tryna du Toit-omnibus 1

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 1 by Tryna du Toit, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Tryna du Toit ISBN: 9780798158442
Publisher: Human & Rousseau Publication: October 15, 2006
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Tryna du Toit
ISBN: 9780798158442
Publisher: Human & Rousseau
Publication: October 15, 2006
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. Die nuwe skoolhoof is ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie ... Dan is daar Magriet, die stadsmeisie wat ’n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry moet aangaan. En Kosie kry rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te doen hê nie!

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. Die nuwe skoolhoof is ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie ... Dan is daar Magriet, die stadsmeisie wat ’n gerieflikheidshuwelik met die jong boer Barry moet aangaan. En Kosie kry rusie met sy buurman op die plaas Eendekuil, waarna hy moet uitvind die buurman se mooi dogter wil niks meer met hom te doen hê nie!

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Die verdwyning van Billy Katz by Tryna du Toit
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 6 by Tryna du Toit
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 6 by Tryna du Toit
Cover of the book Christine le Roux Keur 2 by Tryna du Toit
Cover of the book Dieter en Madame Zenobia by Tryna du Toit
Cover of the book Leeus met letsels (skooluitgawe) by Tryna du Toit
Cover of the book Getuie by Tryna du Toit
Cover of the book Gerugte van reën by Tryna du Toit
Cover of the book Die blou uur by Tryna du Toit
Cover of the book Elke vrou vir haarself by Tryna du Toit
Cover of the book Herinneringe aan Parys by Tryna du Toit
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 12 by Tryna du Toit
Cover of the book Die Bolander by Tryna du Toit
Cover of the book Die Benederyk by Tryna du Toit
Cover of the book Op vlerke van die wind by Tryna du Toit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy