Tryna Du Toit: 24 books

Book cover of Tryna du Toit-omnibus 10
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: September 7, 2015

Tryna du Toit se tiende omnibus bevat twee immergewilde liefdesverhale. Minnaar uit die vreemde: Aletta Vosloo moet met haar twee susters, Susan en Betsie, die plaas Tiervlei bestuur. Die mede-erfgenaam, dr. Frans Naudé, is in Amerika en hy wil nie terugkom of ’n beslissing gee oor die verkoop...
Book cover of Tryna du Toit-omnibus 6
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: September 10, 2011

Hierdie omnibus bestaan uit Wanneer die oestyd kom, Die helder lied, Ou liefde en ’n Reëndag in April.
Book cover of Tryna du Toit-omnibus 2

Tryna du Toit-omnibus 2

Groen koring & Goue gerf

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: August 15, 2007

Meegevoer deur hulle jong liefde gee Debbie en Paul hulself oor aan hulle hartsog en verwoes so amper hulle jong lewens in Groen Koring. Paul is ’n rykmanskind en slim en het dit nog altyd maklik gehad en Debbie is skaars agttien. Maar hy sweer trou aan Debbie en belowe haar dat hy na haar sal terugkom...
Book cover of Tryna du Toit-omnibus 8
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2013

Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal. Donkerpoort:...
Book cover of Tryna du Toit-omnibus 4
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: April 28, 2011

Wolwehoek: Charlotte erf onverwags die ou familieplaas en besluit om haar oupa se voorwaardes te aanvaar: Sy moet self boer en haar oupa se aangenome seun moet as haar voog moet optree.Die vennootskap: Dr. Burger vra Marie om met hom te trou, maar dit klink meer na ’n sake-ooreenkoms: Marie moet...
Book cover of Tryna du Toit-omnibus 1
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 15, 2006

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte,...
Book cover of Tryna du Toit-omnibus 9
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: September 3, 2014

Agter die berge: Ná ’n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers wees haar gewese man by ’n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin jarelange kokon van afsydigheid af te skud – maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf. Die erfgenaam van La Provence:...
Book cover of Tryna du Toit Omnibus 11
by Tryna Du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: January 6, 2017

“Daar is liefde en begrip in sy grys oë, en sonder ’n woord lig sy haar gesig na syne.” ’n Ruiker in die herfs: Paul Wagner was Margaret se eerste liefde, maar elkeen is met iemand anders getroud. Jare later is albei van hulle weer alleen. Het Paul haar nog lief of speel Magda Jooste nou...
Book cover of Tryna du Toit-omnibus 5
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: April 1, 2011

In Huis van die Purperwinde word Fleur Boshoff op sewe-en-twintig haar oom se enigste erfgenaam en hoof van die familiebesigheid. Maar sou Sias twee keer na haar gekyk het as sy dit nie was nie?In Hermiena se bedrog gee Hermiena voor sy is haar kamermaat Elaine, die erfgename van ’n familieplaas....
Book cover of Tryna du Toit-omnibus 3
by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: May 10, 2012

In hierdie omnibus verskyn Wolwehoek, Die vennootskap en Towerwater. Twee vreemdelinge moet trou om ’n erfplaas te behou. ’n Dokter sluit ’n ongewone kontrak met ’n jong verpleegster om ma te speel vir sy dogtertjie. ’n Skryfster word bekoor deur ’n Karooplaas, maar die mense op die plaas is vasgevang in hulle hartseer verlede.
Book cover of Tryna du Toit-omnibus 7

Tryna du Toit-omnibus 7

Die wit ringmuur & Rooi Malvas

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: August 20, 2012

Die wit ringmuur: Vir Cathy is die wit ringmuur om die ou opstal ’n simbool van haar beskermde lewe. Sy wil wegbreek, haar eie paadjie loop en die lewe daarbuite ervaar. Wanneer sy haar verlowing met Andries Louw verbreek, besef sy dat die einde van ’n hoofstuk aangebreek het. Anderkant die ringmuur...
Book cover of Minnaar uit die vreemde
by Tryna Du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2015

In Minnaar uit die vreemde moet Aletta Vosloo met haar twee susters, Susan en Betsie, die plaas Tiervlei behartig. Die mede-erfgenaam, dr. Frans Naudé, is in Amerika en hy wil nie terugkom of ’n beslissing gee oor die verkoop van die plaas nie, ten spyte van baie aanloklike aanbiedinge. Skuil daar...
Book cover of Die Bolander

Die Bolander

Verhaal een in die Bolander-trilogie

by Tryna du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: October 15, 2006

Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte,...
Book cover of Agter die berge
by Tryna Du Toit
Language: Afrikaans
Release Date: July 30, 2014

Agter die berge: Ná ’n skeiding van vyf jaar ontmoet Veronica Eybers weer haar gewese man by ’n kunsuitstalling. Ou emosies en ideale herleef en sy begin haar jarelange kokon van afsydigheid af te skud – maar om uitdagings te aanvaar en meer skeppend te leef, kos durf.
12
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy