Sara

Fiction & Literature, Religious
Cover of the book Sara by Maretha Maartens, Lux Verbi
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Maretha Maartens ISBN: 9780796320650
Publisher: Lux Verbi Publication: February 14, 2019
Imprint: Lux Verbi Language: Afrikaans
Author: Maretha Maartens
ISBN: 9780796320650
Publisher: Lux Verbi
Publication: February 14, 2019
Imprint: Lux Verbi
Language: Afrikaans

Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en 'n bondel vuurmaakhout op 'n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen by almal in die kamp verby, die woestyn in. Sy, wat so bang is vir die giftige slange en skerpioene van die Negev, het die groot skerpioen naby haar skaars raakgesien toe sy op die grond neergeval en na die onsigbare God begin roep het... In dié roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oë gesien. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en 'n bondel vuurmaakhout op 'n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen by almal in die kamp verby, die woestyn in. Sy, wat so bang is vir die giftige slange en skerpioene van die Negev, het die groot skerpioen naby haar skaars raakgesien toe sy op die grond neergeval en na die onsigbare God begin roep het... In dié roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oë gesien. Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.

More books from Lux Verbi

Cover of the book Kies die lewe by Maretha Maartens
Cover of the book Kry styl - Jesus s'n by Maretha Maartens
Cover of the book Gebede vir elke vrou by Maretha Maartens
Cover of the book Rainbow through my tears by Maretha Maartens
Cover of the book Vir mans by Maretha Maartens
Cover of the book God se troos as jy swaar kry by Maretha Maartens
Cover of the book Maak jou huwelik affair-bestand by Maretha Maartens
Cover of the book Gesonde seks by Maretha Maartens
Cover of the book Elim by Maretha Maartens
Cover of the book Hanna by Maretha Maartens
Cover of the book Bet-El by Maretha Maartens
Cover of the book Think Your Way to Happiness by Maretha Maartens
Cover of the book 'n Lewe voor God by Maretha Maartens
Cover of the book Uit die Beek 2019 by Maretha Maartens
Cover of the book In God se teenwoordigheid by Maretha Maartens
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy