Die ewigheid in my hart

'n Gebed vir elke dag uit die Psalms

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Die ewigheid in my hart by Barend Vos, Lux Verbi
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Barend Vos ISBN: 9780796318947
Publisher: Lux Verbi Publication: September 25, 2015
Imprint: Lux Verbi Language: Afrikaans
Author: Barend Vos
ISBN: 9780796318947
Publisher: Lux Verbi
Publication: September 25, 2015
Imprint: Lux Verbi
Language: Afrikaans

Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van 'n ou volk opgeteken. Hulle uitbundige vreugde en hulle diepe hartseer; hulle worstelinge, onbegrip, hulle moedeloosheid. Sóveel van hulle geskiedenis. En nog net so van toepassing op vandag. Die gebede in hierdie boek is in gesprek met die Bybel se psalmboek gebid. Dit verklap sekerlik heelwat van die bidder en die manier waarop hy die Psalms lees. Maar dalk bring dit ook iewers, vir iemand, 'n skerfie lig. En 'n duideliker blik op die Eerste Adres vir ons hedendaagse vrae, ons knaende kleingeloof, ons hardnekkige twyfel - en die genadige sekerhede. En vir ál ons lof, dank en aanbidding.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Wat maak die Psalms so geliefd? Dit moet die menslikheid daarvan wees. Hier, in die hart van God se Woord, tussen al die groot woorde en ingrypende gebeure deur, staan die liedere en gebede van 'n ou volk opgeteken. Hulle uitbundige vreugde en hulle diepe hartseer; hulle worstelinge, onbegrip, hulle moedeloosheid. Sóveel van hulle geskiedenis. En nog net so van toepassing op vandag. Die gebede in hierdie boek is in gesprek met die Bybel se psalmboek gebid. Dit verklap sekerlik heelwat van die bidder en die manier waarop hy die Psalms lees. Maar dalk bring dit ook iewers, vir iemand, 'n skerfie lig. En 'n duideliker blik op die Eerste Adres vir ons hedendaagse vrae, ons knaende kleingeloof, ons hardnekkige twyfel - en die genadige sekerhede. En vir ál ons lof, dank en aanbidding.

More books from Lux Verbi

Cover of the book 'n Liedjie vir Anine by Barend Vos
Cover of the book Maak jou huwelik affair-bestand by Barend Vos
Cover of the book Hanna by Barend Vos
Cover of the book Ter wille van Talita by Barend Vos
Cover of the book By fonteine langs by Barend Vos
Cover of the book 'n Lewe voor God by Barend Vos
Cover of the book 'n Tuin vir Tessa by Barend Vos
Cover of the book Marta by Barend Vos
Cover of the book Ná aan my hart by Barend Vos
Cover of the book Sara by Barend Vos
Cover of the book Uit die Beek 2019 by Barend Vos
Cover of the book Shéri by Barend Vos
Cover of the book Uit die beek 2018 by Barend Vos
Cover of the book Gebede vir elke vrou by Barend Vos
Cover of the book Reënboog deur my trane by Barend Vos
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy