Marta

Nonfiction, Religion & Spirituality
Cover of the book Marta by Helena Hugo, Lux Verbi
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Helena Hugo ISBN: 9780796317599
Publisher: Lux Verbi Publication: June 20, 2013
Imprint: Lux Verbi Language: Afrikaans
Author: Helena Hugo
ISBN: 9780796317599
Publisher: Lux Verbi
Publication: June 20, 2013
Imprint: Lux Verbi
Language: Afrikaans

Terwyl die 17-jarige Marta se pa in haar arms sterf, vra hy haar om na haar ma om te sien. Sy vertolk hierdie belofte letterlik en verlaat die skool. Marta verwerf ’n diploma in haarkappery en begin ’n haarsalon in haar tuisdorp, sodat sy haar ma kan versorg. Mettertyd kring haar dienslewering wyer uit: na die ouetehuis in Lambertsbaai en werk by die kerk. Sy en haar Ma het ’n roetine van Bybellees en bid in die aand, maar dis net nog ’n plig en hul gebede steek vas by afgerammelde rympies. Sy neem haar kort-kort voor om haar lewe beter in te rig, maar dit gebeur nie. Eendag word dit alles te veel vir haar – die dag toe haar blinde bewondering vir Deon Swanepoel haar in groot verleentheid bring. Dít is Marta se verhaal en hoe sy uit ’n web van pligpleging, onderdrukking, skewe waardes en onmoontlike drome bevry word. Hierdie treffende verhaal van onvervulde drome, leë werke en liefdelose pligplegings wat geen bevrediging bring nie, maar net hartseer en verwyte, wys dat alles omgedraai kan word wanneer mense tyd maak vir Jesus. Deur sy vergifnis en sy liefde te aanvaar, kan jy met dankbaarheid die toekoms tegemoet gaan.

More books from Lux Verbi

Cover of the book Wanneer God jou vashou by Helena Hugo
Cover of the book Uit die Beek 2019 by Helena Hugo
Cover of the book Mispa by Helena Hugo
Cover of the book 'n Brief vir Reina by Helena Hugo
Cover of the book God se troos as jy swaar kry by Helena Hugo
Cover of the book Shéri by Helena Hugo
Cover of the book Die ewigheid in my hart by Helena Hugo
Cover of the book Hanna by Helena Hugo
Cover of the book Kry styl - Jesus s'n by Helena Hugo
Cover of the book Duet by Helena Hugo
Cover of the book Ter wille van Talita by Helena Hugo
Cover of the book Reënboog deur my trane by Helena Hugo
Cover of the book In God se teenwoordigheid by Helena Hugo
Cover of the book Maak jou huwelik affair-bestand by Helena Hugo
Cover of the book Uit die beek 2018 by Helena Hugo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy