Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal

Nonfiction, Reference & Language, Education & Teaching, Secondary Education
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo, Best Books
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo ISBN: 9781770029392
Publisher: Best Books Publication: October 31, 2013
Imprint: Best Books Language: Afrikaans
Author: Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
ISBN: 9781770029392
Publisher: Best Books
Publication: October 31, 2013
Imprint: Best Books
Language: Afrikaans

Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis ook in jou ander vakke kan toepas. Die aktiwiteite is gerig op jou verwerwing van taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, woorspeletjies, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is jou voorland. Afdelings soos Pitkos, In ’n neutedop, die Indeks, die Letterkundegids en die Taalgids gaan jou voorbereiding vir enige soort leer en assessering seepglad laat verloop. Jy gaan verder ook • verskeie stories en inligtingstekste lees; • visuele tekste krities interpreteer en verduidelik; • oortuigend en spontaan praat in verskeie mondelinge situasies; • hardoplees en toesprake lewer; • aandagtig en krities na inligting en stories luister; • taalstrukture en -konvensies deeglik en foutloos in jou mondelinge en skriftelike aanbiedings gebruik; en • heelwat transaksionele en kreatiewe tekste soos opstelle en briewe skryf. Piekfyn Afrikaans help jou verder met voorbereiding vir die halfjaar- en eindeksamen. Al die vraestelle wat jy hierdie jaar moet aflê, word in dié handboek voorsien – ook toetse en baie hersieningsoefeninge. Maar dis nie al nie . . . Jy het ook ’n Piekfyn Afrikaans Leesboek wat jou verbeelding gaan aangryp en jou inspireer om self ’n storie, gedig of ’n drama te skryf! Ons weet dat Piekfyn Afrikaans jou gaan help om Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag! Geniet ʼn Piekfyn-leerervaring!

More books from Best Books

Cover of the book Verhalten Sie Soch Wie Eine Dame, Denken Sie Nicht Wie Ein Mann! ( Der wahre MaBstab fur wie Manner und Frauen Ansicht Liebe, Intimitat, Beziehungen und Vertrauen ) by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book The Lost Continent by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 7 Huistaal by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Australian Amateur Sleuth: Box Set: Books 4-6 by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Witches' Craft by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 5 Leerderboek vir Huistaal by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Sit for a Spell (Witch Cozy Mystery) by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Witches' Spells by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 6 Leesboek vir Huistaal by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book The Moon Maid by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 4 Leerderboek vir Huistaal by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Sweet Revenge by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book English for Life Learner's Book Grade 11 Home Language by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
Cover of the book Landscapes of poems for Gr 12 Second Additional Language by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Belinda Prinsloo
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy