Henk Viljoen: 7 books

Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Lucas Malan
Language: Afrikaans
Release Date: October 31, 2013

Piekfyn Afrikaans Graad 8 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal
by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy
Language: Afrikaans
Release Date: October 31, 2013

Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Huistaal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal
by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo
Language: Afrikaans
Release Date: January 15, 2014

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Huistaal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar. Die wye verskeidenheid...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 7 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
by Henk Viljoen, Rina Lamprecht, Marlene Bester
Language: Afrikaans
Release Date: October 31, 2013

Piekfyn Afrikaans Graad 7 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal
by Henk Viljoen, Rina Lamprecht, Annette Lighthelm
Language: Afrikaans
Release Date: October 31, 2013

Piekfyn Afrikaans Graad 8 is gemik op leerders wat Afrikaans as Huistaal neem. Dit bevat interessante en kontemporêre leerstof en piekfyn illustrasies om jou visuele geletterdheid te ontwikkel. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met dié van ander vakke geïntegreer...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal
by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy
Language: Afrikaans
Release Date: October 31, 2013

Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer...
Book cover of Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal
by Riens Vosloo, Henk Viljoen, Belinda Prinsloo
Language: Afrikaans
Release Date: January 15, 2014

Piekfyn Afrikaans Graad 12 bevat interessante en eietydse leerstof vir jou as leerder van Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer wat jou ervaringswêreld sal verryk en jou moontlik sal help met ’n beroepskeuse ná jou matriekjaar....
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy