by
Riens Vosloo, Henk Viljoen, Annatjie Gloy
Language: Afrikaans
Release Date: October 31, 2013
Piekfyn Afrikaans Graad 9 bevat prikkelende leerstof vir jou as leerder van Huistaal. Daar is interessante tekste en piekfyn illustrasies en prente om jou taalvaardighede en visuele geletterdheid te ontwikkel. Boonop word taalinhoud met dié van verskeie ander vakke geïntegreer sodat jy jou taalkennis...