Piekfyn Afrikaans Graad 5 Leesboek vir Huistaal

Kids, Fran&, Nonfiction, Reference & Language, Education & Teaching
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 5 Leesboek vir Huistaal by Riens Vosloo, Fanie Viljoen, Best Books
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Riens Vosloo, Fanie Viljoen ISBN: 9781776071746
Publisher: Best Books Publication: July 15, 2017
Imprint: Best Books Language: Afrikaans
Author: Riens Vosloo, Fanie Viljoen
ISBN: 9781776071746
Publisher: Best Books
Publication: July 15, 2017
Imprint: Best Books
Language: Afrikaans

’n Leesboek soos min! Piekfyn Afrikaans Leesboek vir Huistaal is volgens die vereistes vir leesonderrig in die Intermediêre Fase ontwikkel. Die boek is ingedeel volgens verskillende genres met tekste en temas gepas vir ’n Graad 5-leerder soos jy. Wanneer jy hierdie leesboek lees, gaan jy jouself inleef in die wonderlike gebeure en karakters in elke storie en teks. Maar die Piekfyn Afrikaans Leesboek bestaan nie net uit kort stories nie. Daar is langer stories (uittreksels uit romans) en fotoverhale wat jou as jong leser nuwe avonture gaan laat beleef. Daar is kort dramas om in groepverband te beurtlees of op te voer, en gedigte om te lees vir genot of te dramatiseer. Daar is ook heelwat inligtings-, sosiale- en mediatekste wat jou lus vir lees sal aanwakker. Jy sal lees oor allerlei temas waarvan jy dalk nog nie weet nie of vreemde plekke ontdek waarvan jy dalk nog nooit gehoor het nie. Jy gaan resensies en advertensies lees om jou taalkennis uit te brei. Al hierdie lekker leeswerk gaan jou help om Afrikaans spoggerig en vlot te lees en jou taalbegrip bevorder. Vir die klaskamer Om die onderwyser te help met onderrig, het die samestellers die volgende inligting in die leesboek voorsien: Vrae wat volgens kognitiewe vlakke geformuleer is oor die meeste tekste. Toeligting by moeiliker tekste. Woordverklarings vir komplekse woorde. Die stappe van die leesproses.

More books from Best Books

Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Chocolate To Die For by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Spelling Mistake (Witch Cozy Mystery) by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Is It Black Women Bodies or White Women Sex? by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Witch Woods Funeral Home: Box Set: Books 1 - 4 by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Best Books Study Work Guide: Tsotsi Gr 11 HL by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Black Women Can Change Directions by Changing Conditions ( REVISED EDITION ) by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Witches and Wine: Box Set: Books 1-3 by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Verhalten Sie Soch Wie Eine Dame, Denken Sie Nicht Wie Ein Mann! ( Der wahre MaBstab fur wie Manner und Frauen Ansicht Liebe, Intimitat, Beziehungen und Vertrauen ) by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Spellcheck (Witch Cozy Mystery) by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Sweet Revenge by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book English for Life Learner's Book Grade 4 Home Language by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book Piekfyn Afrikaans Graad 4 Leesboek vir Huistaal by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
Cover of the book This Is My Sh*T! by Riens Vosloo, Fanie Viljoen
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy