ONTHOU OM TE VERGEET

Fiction & Literature, Action Suspense, Thrillers, Mystery & Suspense
Cover of the book ONTHOU OM TE VERGEET by Annico van Vuuren, Annico van Vuuren
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annico van Vuuren ISBN: 1230000221196
Publisher: Annico van Vuuren Publication: February 26, 2014
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Annico van Vuuren
ISBN: 1230000221196
Publisher: Annico van Vuuren
Publication: February 26, 2014
Imprint:
Language: Afrikaans

ONTHOU OM TE VERGEET is nog een van ANNICO VAN VUUREN se hoogspanning avontuur-romanses wat nie maklik neergesit gaan word nie.

Gedurende 'n bankroof ontplof die rowers se tuisgemaakte bom - tussen die mense - waarmee hulle 'n kluis wou oopkry. Ons heldin herwin haar bewussyn in die hospitaal as Herni Vorster, 24 jaar oud en 'n multimiljoenêr.. Sy is histeries vreesbevange en sien gevaar om elke draai. Sy bly sê sy is nie hierdie Herni nie. Toe sy gevra word, wie sy dan is, moet sy met 'n skok besef dat sy aan algehele geheueverlies ly. Haar nagmerrie begin.

Dis moeilik genoeg om geen gisters te hê wat jou laat weet wie jy is nie, maar sy voel boonop deur almal bedreig - deur haar sogenaamde mense en selfs deur haar verloofde. Die ergste is dalk die vreemdeling met sy nagtelike besoeke: Eers in die hospitaal en toe later in die tuin onder haar balkon. Die vibrasies wat hy uitstraal, is diep ontstellend. Sy is uitgelewer, sonder geheue en met niemand van haar eie nie - niemand wat sy kan vertrou nie.

Toe begin die aanslae op haar lewe.

Kom lesers, kom loop Herni se donker pad saam met haar tot waar sy haarself en haar geliefde weer vind.

More books from Annico van Vuuren

Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen Omnibus 11) by Annico van Vuuren
Cover of the book MAMBA MOORD by Annico van Vuuren
Cover of the book BLOU MOORD by Annico van Vuuren
Cover of the book Tussen Mure by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 (Voorheen Omnibus 6) by Annico van Vuuren
Cover of the book Gedoriewaar by Annico van Vuuren
Cover of the book 21 vir Warm Boereharte by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10) by Annico van Vuuren
Cover of the book EERGISTER en OORMôRE by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 1 (Voorheen: OMNIBUS 1) by Annico van Vuuren
Cover of the book TERUG SON TOE by Annico van Vuuren
Cover of the book JONG GOUD by Annico van Vuuren
Cover of the book BOETIEBOSSIE by Annico van Vuuren
Cover of the book NOODPLAN by Annico van Vuuren
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy