PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: Omnibue 9)

1. Noodplan 2. Liewe Katjiepiering 3. Vrinne Vandag 4. Pasop, hier kom Ouma 5. Rooipeper en Groenrissie

Romance, Romantic Suspense, Fiction & Literature, Thrillers, Mystery & Suspense
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: Omnibue 9) by Annico van Vuuren, Annico van Vuuren
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annico van Vuuren ISBN: 1230001185508
Publisher: Annico van Vuuren Publication: June 18, 2016
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Annico van Vuuren
ISBN: 1230001185508
Publisher: Annico van Vuuren
Publication: June 18, 2016
Imprint:
Language: Afrikaans

ANNICO VAN VUUREN se PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: OMNIBUS 9) is nóg ‘n moetlees vir alle storieliefhebbers en veral vir leunstoelspeurders wat NOODPLAN (Die eerste Les Ras Wiewassit) met groot en prettige tevredenheid – hopelik? – uitgewerk gaan kry.

PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 beslaan meer as 200bls en 50,000 woorde en met 3 van die 5 verhale wat nog nooit op eBoeke verskyn het nie. Dit bestaan uit 5 uiteenlopende verhale: ‘n Uithaler Wiewassit, en 4 korter weergawes van tere liefde, diepgaande menslikheid, satire en nog ‘n bietjie gewone humor ook.

In die eerste verhaal: NOODPLAN het Les Ras met kindermoord te doen, diep ontstellend omdat sy eie seun hom net ‘n paar maande vroeër ontval het. Die eerste slagoffer, Rieksie, sterf gedurende die vakansie terwyl sy op haar eie hekkies oefen. Toe sy ‘n hekkie in die bergplek gaan bêre stamp sy in die halfdonker teen ‘n regopstaande werpspies wat val en haar deurboor. Almal reken dis net ‘n tragiese ongeluk tot Mari ‘n paar maande later gedurende ‘n Noodplanoefening óók met ‘n spies deurboor word. Dis ook nie waar die moorde eindig nie. Louis volg tragies. En wat van Anna Brink, is haar dood en die briefie wat sy los, ‘n skulderkenning of is sy nóg ‘n slagoffer? Waar pas die boemelaar in die prentjie? En wat van Jans – die enigste oorlewende erfgenaam van groot geld; en sy ma, Alet, wat so aan Les se emosies rem? Kan dit toeval wees dat nie net Alet Les se vrou, Ria, geken het nie maar ook Elna Swart die voortreflike Biologie-onderwysres? Hoekom? Wie? Kyk of Annico daarin kan slaag om elke karakter se optredes en motiewe bevredigend vir die leser te kan verklaar en oplos.

Die tweede verhaal: LIEWE KATJIEPIERING, teken ‘n tere verhaaltjie van romanse, liefde en emosionele ontwikkeling as die kleintydse briefies wat onder die katjiepieringstruikie gepos word, wéér vir ons heldin ‘n bron van troos kan word. Geniet hoe groei kan seëvier – tot  romantiese volwassenheid en roerende geluk.   

Derde verhaal: VRINNE VANDAG is ‘n diepgaande kyk op die tragiek van lewe, dood en die onoorkomelike hartseer daarvan. Of kan Ma tog ‘n oplossing iewers uitkrap vir Mieta se opstandige verdriet?

4 PASOP, HIER KOM OUMA: Wees gewaarsku alle skurke/ boewe/ diewe, moenie met hiérdie Ouma skoorsoek nie!

En die vyfde bonusverhaaltjie: ROOIPEPER EN GROENRISSIE: Het ons Groenrissie-held ooit – selfs vir ‘n oomblik – ‘n kat se kans teen ‘n Rooipeper-vroumens-aanslag?

Koop en geniet!

More books from Annico van Vuuren

Cover of the book 'N VLERMUISIE VIR KERSFEES by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 2 (Voorheen: OMNIBUS 2) by Annico van Vuuren
Cover of the book SEKELSON by Annico van Vuuren
Cover of the book 21 vir Warm Boereharte by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 1 (Voorheen: OMNIBUS 1) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10) by Annico van Vuuren
Cover of the book OES DIE STOF by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4) by Annico van Vuuren
Cover of the book Alle Sterre Brand nie by Annico van Vuuren
Cover of the book Kôkô se KOL SON by Annico van Vuuren
Cover of the book BLOU MOORD by Annico van Vuuren
Cover of the book Tussen Mure by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 5 (Voorheen Omnibus 5) by Annico van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 6 (Voorheen Omnibus 6) by Annico van Vuuren
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy