BOETIEBOSSIE

Fiction & Literature, Action Suspense, Thrillers, Mystery & Suspense
Cover of the book BOETIEBOSSIE by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren, Annico van Vuuren
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren ISBN: 1230000147627
Publisher: Annico van Vuuren Publication: July 2, 2013
Imprint: Language: Afrikaans
Author: Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
ISBN: 1230000147627
Publisher: Annico van Vuuren
Publication: July 2, 2013
Imprint:
Language: Afrikaans

BOETIEBOSSIE deur Annico en Lukas van Vuuren, 'n moet vir elke kinderboekrak.

Boetjan (6) en Pa en Ma moet die plaas verlaat as gevolg van die droogte. Hulle vertrek delwerye toe om genoeg blink klippies te gaan kry om terug te kan kom plaas toe. Boetjan is hartseer en om hom te troos gaan Brak en Kiets, Koelekoel en sy ses henne en Blommetjie, die koei, ook saam. Dis nou behalwe die osse wat hulle wa moet trek en Stefaans met sy kierie om Pa te help.

Die delwerys blyk toe 'n aaklige plek te wees, met toiingkinders wat spot en diewe wat delwers papslaan om die klippies wat hulle met baie sweet gekry het, by hulle te steel. Boetjan, Stefaans en Brak moet hard werk om Koelkoel-hulle, Kiets, Blommetjie en die osse veilig te hou. 

Daar is darem oom Uil wat in hul doringboompie kom sit en 'n boetebossie (Boetiebossie van Boetjan!) op die ashoop vir nuwe maatjies.

Boetjan-hulle kry maar swaar, maar dis eers toe Pa sy blink-blink klippie kry, dat gevaar ook toeslaan. Daar is ou Vuilbaard en ses groot sterk diewe, teen Pa, Stefaans en Brak - wat nog vir Ma en Boetjan en die ander diere moet beskerm ook. Maar Boetjan kry Boetiebossie om te help, en in die krisisoomblik slaan Kiets en die oom Uil ook toe.

Pa kan vir Boetjan sê, maar jy's klaar groot, my seun; met Stefaans wat byvoeg: jy's die ringkop nou.

Ouers, gee jou kind die droom om te lees of te hoor van 'n seuntjie wat in die ware lewe, waarlik 'n held kon wees!

More books from Annico van Vuuren

Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 10 (Voorheen Omnibus 10) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book BLOED SKREE: DRIé EEN TWEE by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book Tussen Mure by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 4 (Voorheen Omnibus 4) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book BLOU MOORD by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book 21 vir Warm Boereharte by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book Alle Sterre Brand nie by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book MAMBA MOORD by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book ONTHOU OM TE VERGEET by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 3 (Voorheen Omnibus 3) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 11 (Voorheen Omnibus 11) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 9 (Voorheen: Omnibue 9) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book EERGISTER en OORMôRE by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book SEKELSON by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
Cover of the book PROESELTJIES STORIELEKKERTE 7 (Voorheen Omnibus 7) by Annico van Vuuren, Lukas van Vuuren
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy