Elke dag 'n nuwe begin

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Christian Life
Cover of the book Elke dag 'n nuwe begin by Nina Smit, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Nina Smit ISBN: 9781415321829
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: September 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: Nina Smit
ISBN: 9781415321829
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: September 1, 2013
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
‘Op die skoon blaadjie van die nuwe dag kan jy self besluit wat jy wil skryf.’ In haar praktiese, bemoedigende styl spoor Nina Smit lesers aan om elke dag voluit te lewe en geen kans onbenut te laat nie. Elke dag ’n nuwe begin bevat 365 bondige dagstukkies met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. Onderwerpe sluit in: Elke dag ’n nuwe begin · Bly in Christus · In God se krag · Jou geskenk aan God · Liefde sonder grense · God se meesterplan · ’n Reënboog van genade. Elke dag ’n nuwe begin dag is die jongste vrystelling in die gewilde 60-Sekonde Oordenkings-reeks. Dit is beskikbaar in ’n gerieflike sakgrootte met volkleur binne-ontwerp – altyd daar om jou van bemoediging en inspirasie te voorsien wanneer jy dit nodig het.
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
‘Op die skoon blaadjie van die nuwe dag kan jy self besluit wat jy wil skryf.’ In haar praktiese, bemoedigende styl spoor Nina Smit lesers aan om elke dag voluit te lewe en geen kans onbenut te laat nie. Elke dag ’n nuwe begin bevat 365 bondige dagstukkies met inspirasie vir elke seisoen van jou lewe. Onderwerpe sluit in: Elke dag ’n nuwe begin · Bly in Christus · In God se krag · Jou geskenk aan God · Liefde sonder grense · God se meesterplan · ’n Reënboog van genade. Elke dag ’n nuwe begin dag is die jongste vrystelling in die gewilde 60-Sekonde Oordenkings-reeks. Dit is beskikbaar in ’n gerieflike sakgrootte met volkleur binne-ontwerp – altyd daar om jou van bemoediging en inspirasie te voorsien wanneer jy dit nodig het.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book Die familie van Jesus (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book JY maak saak (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Die hart by Nina Smit
Cover of the book Kragtige denke vir elke dag (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Verander jou huwelik deur gebed (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book Neem beheer oor jou emosies by Nina Smit
Cover of the book Seën vir ’n Kleikind by Nina Smit
Cover of the book Turn It Around (eBook) by Nina Smit
Cover of the book LIRA (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Prayer 101 (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Salf vir jou siel (eBoek) by Nina Smit
Cover of the book The Deeper Christian Life (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Standing Tall in a Falling World (eBook) by Nina Smit
Cover of the book Die 15 wette van voordurende groei by Nina Smit
Cover of the book A Rushing Mighty Wind (eBook) by Nina Smit
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy