Raaiselkind

Fiction & Literature
Cover of the book Raaiselkind by Annelie Botes, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelie Botes ISBN: 9780624078159
Publisher: Tafelberg Publication: December 17, 2016
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Annelie Botes
ISBN: 9780624078159
Publisher: Tafelberg
Publication: December 17, 2016
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Raaiselkind is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop versit in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinlewe ontwrig “mens” te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam – oppasma – wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste is wat tot “Boetatjie” kan deurdring. Wat, as niks meer help nie, met hom onder die olienhoutboom gaan sit en sussende hallelujaliedere sing. En dan is daar Alexander. Vreemdelingkind op sy eie “eiland”. Gillende, skoppende seuntjie wat kantelkop sit en luister wanneer die kerkklokke beier … Raaiselkind.

View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart

Raaiselkind is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek. Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop versit in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinlewe ontwrig “mens” te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor. Parallel met Ingrid staan Miriam – oppasma – wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste is wat tot “Boetatjie” kan deurdring. Wat, as niks meer help nie, met hom onder die olienhoutboom gaan sit en sussende hallelujaliedere sing. En dan is daar Alexander. Vreemdelingkind op sy eie “eiland”. Gillende, skoppende seuntjie wat kantelkop sit en luister wanneer die kerkklokke beier … Raaiselkind.

More books from Tafelberg

Cover of the book Ena Murray Omnibus 34 by Annelie Botes
Cover of the book Te eenders, te anders by Annelie Botes
Cover of the book Rooikop te koop by Annelie Botes
Cover of the book Desert Prisoner by Annelie Botes
Cover of the book Ettie Bierman Keur 6 by Annelie Botes
Cover of the book Haar naam was Marina Neser by Annelie Botes
Cover of the book Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan by Annelie Botes
Cover of the book 'n Man vir môre by Annelie Botes
Cover of the book Plesierengel by Annelie Botes
Cover of the book Flagwatching by Annelie Botes
Cover of the book Wat Meisies moet weet by Annelie Botes
Cover of the book Op liefde se drumpel by Annelie Botes
Cover of the book ’n Ander vrou se rok by Annelie Botes
Cover of the book The Fox Trilogy by Annelie Botes
Cover of the book Onderwêreld by Annelie Botes
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy