Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek)

Jou grondslag vir suksesvolle leierskap

Nonfiction, Religion & Spirituality, Christianity, Church, Christian Life
Cover of the book Goeie leiers vra die regte vrae (eBoek) by John C Maxwell, Christian Art Distributors Pty Ltd
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: John C Maxwell ISBN: 9781415329689
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd Publication: December 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media Language: Afrikaans
Author: John C Maxwell
ISBN: 9781415329689
Publisher: Christian Art Distributors Pty Ltd
Publication: December 1, 2014
Imprint: Struik Christian Media
Language: Afrikaans
In Goeie leiers vra die regte vrae verken John C. Maxwell die proses van hoe om ’n suksesvolle leier te word deur die regte vrae te vra en tot jou voordeel aan te wend. Wat is die vrae wat leiers hulleself behoort te vra? Watter vrae moet hulle hul spanlede vra? Hy reageer dan op van die taaiste leierskaptameletjies wat leiers onder sy aandag gebring het. Deur middel van sosiale media het John Maxwell aan leiers die geleentheid gebied om vrae te stel oor hoe om hul volle potensiaal te bereik. Hy het toe 70 vrae oor die gewildste onderwerpe gekies, waaronder: Hoe kan ek my unieke doel as leier ontdek? Wat is die belangrikste daaglike gewoonte wat ’n leier behoort aan te leer? Hoe motiveer jy iemand wat geen dryfkrag het nie? Hoe werk jy saam met ’n moeilike leier wat geen visie het nie? Goeie leiers vra die regte vrae is ’n deeglik deurdagte antwoord aan daardie leiers en aan elkeen wat voel dat hulle ’n plato bereik het op hul leierskapreis. Elke leier het die potensiaal om verder te groei. Die raad in hierdie boek sal lesers help om hulle huidige posisie te evalueer en ’n effektiewe plan te ontwikkel om hul doelwitte te bereik.

More books from Christian Art Distributors Pty Ltd

Cover of the book 558 Days (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Ek behoort aan die Kerk (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Bible Prophecy and End Times by John C Maxwell
Cover of the book Vriende van Jesus (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book ’n Lint in die wind by John C Maxwell
Cover of the book 199 Favorite Bible Verses for Busy Moms (eBook) by John C Maxwell
Cover of the book Die krag van dankbaarheid (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Lei my, o Heilige Gees (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Wen met gesindheid by John C Maxwell
Cover of the book Bloeisels van hoop (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Liefde revolusie by John C Maxwell
Cover of the book Haal die konflik uit jou lewe by John C Maxwell
Cover of the book n Nuwe kind teen Vrydag (eBoek) by John C Maxwell
Cover of the book Vrygelaat by John C Maxwell
Cover of the book Tornado by John C Maxwell
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy