Geliefde banneling

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Geliefde banneling by Annelize Morgan, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Annelize Morgan ISBN: 9780624066545
Publisher: Tafelberg Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Annelize Morgan
ISBN: 9780624066545
Publisher: Tafelberg
Publication: July 20, 2013
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Vir Theresa Verhoef, die vaal dogter van Barnard Verhoef vir wie hy geen liefde het nie, lyk die toekoms baie duister. As deel van ’n saketransaksie moet sy met die losbol-buurman Sias Beneke trou, en sy het haar pa se wense nog altyd gehoorsaam. Maar wat moet sy doen as sy die buurman verfoei? Toe Theresa Sias kort voor hulle huweliksbekendmaking met sy vorige meisie in ’n omhelsing betrap, weet sy vir seker dat sy nié met die klugspel kan voortgaan nie. Sy jaag die veld koersloos op haar perd in en loop haar trompop vas in die gevreesde El Toro en sy bendelede, wat reeds tien jaar lank ’n skrikbewind voer op Pelgrimsrus en die omliggende delwerye. Toe hulle uitvind wie haar pa is, besluit hulle dadelik dat dit hulle lang verwagte kans is om terug Europa toe te gaan, en hulle eis ’n losprys van tienduisend pond van haar pa. Maar wat gaan hulle doen wanneer hulle uitvind dat Barnard Verhoef nie bereid is om ’n pennie vir sy lelike dogter te betaal nie? En gaan haar jongmeisiedrome van jare gelede bewaarheid word?

More books from Tafelberg

Cover of the book Dierbare drosters by Annelize Morgan
Cover of the book Trousseaukis by Annelize Morgan
Cover of the book Die vierletterwoord by Annelize Morgan
Cover of the book Die naamlose by Annelize Morgan
Cover of the book Voorskrif vir die hart by Annelize Morgan
Cover of the book Liefde in laslap by Annelize Morgan
Cover of the book Op pad: 'n Reisjoernaal by Annelize Morgan
Cover of the book Troukoors by Annelize Morgan
Cover of the book Susanna M Lingua Gunstelinge 5 by Annelize Morgan
Cover of the book Speurhond Willem in die ruimte by Annelize Morgan
Cover of the book Satyn Omnibus 7 by Annelize Morgan
Cover of the book Eat Well, Feel Well by Annelize Morgan
Cover of the book Stormpad na Vadersrust by Annelize Morgan
Cover of the book Ena Murray Omnibus 28 by Annelize Morgan
Cover of the book Sê groete vir pappa by Annelize Morgan
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy