Piekniek by Hangklip

Mystery & Suspense, Fiction & Literature
Cover of the book Piekniek by Hangklip by Kerneels Breytenbach, Human & Rousseau
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kerneels Breytenbach ISBN: 9780798158886
Publisher: Human & Rousseau Publication: September 12, 2011
Imprint: Human & Rousseau Language: Afrikaans
Author: Kerneels Breytenbach
ISBN: 9780798158886
Publisher: Human & Rousseau
Publication: September 12, 2011
Imprint: Human & Rousseau
Language: Afrikaans

Joshua Gumbo, 'n lid van die Lucky Thirteen-sindikaat in Johannesburg, skiet Sonja Griessel se ouers per abuis wanneer hy Sonja se 4x4 probeer kaap. In die proses struikel sy uit die voertuig en plant 'n soen op haar kaper se mond. Die dood van haar ouers traumatiseer Sonja dermate dat sy al haar besittings oppak en padgee na die Kaap, waar sy haar voete weer wil vind. Joshua, wat glo dat die soen hom van sy mojo beroof het, vat haar spoor. Hy probeer sy tanende mojo aanvul deur die moord op meer as 34 mense wat hy van geen kant af ken nie. Bedags die toonbeeld van eerbaarheid, saans die bringer van die dood. Sonja vestig haar in Pringlebaai, waar sy met die hulp van 'n baie beroemde decon-argitek vir haar 'n nuwe huis in Bettysbaai beplan. Tussendeur maak sy kennis met onbetroubare prokureurs, eiendomsagente, boukontrakteurs, vertrouenswendelaars, charismatiese kerkleiers, swartbemagtigingsaktiviste en ’n Afrikaanse literêre biograaf.Deur die reinste van toevalle spoor Joshua eindelik vir Sonja op, en hul paaie is bestem om vir oulaas te kruis – by die geselligheid waaraan die boek sy titel te danke het.Kerneels Breytenbach se eerste roman in agtien jaar, iets wat hy beskryf as “’n speurverhaal sonder ’n speurder”, is ’n stilistiese kragtoer wat lesers lank sal bybly.

More books from Human & Rousseau

Cover of the book Koms van die motman by Kerneels Breytenbach
Cover of the book 'n Oomblik in die wind by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die vrou in die blou mantel by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Christine le Roux Omnibus 7 by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Bushveld, Desert and Dogs by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Tryna du Toit-omnibus 3 by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Padmaker by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Skarlaken by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Rooi malvas by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Beasts of prey by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Helene de Kock Omnibus 11 by Kerneels Breytenbach
Cover of the book 'n Kwessie van tegniek by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Helene de Kock Keur 2 by Kerneels Breytenbach
Cover of the book Die verdwyning van Billy Katz by Kerneels Breytenbach
Cover of the book The Twinkling of an Eye by Kerneels Breytenbach
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy