Troukoek maak nie vet nie

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Troukoek maak nie vet nie by Kristel Loots, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Kristel Loots ISBN: 9780624058700
Publisher: Tafelberg Publication: August 31, 2011
Imprint: Tafelberg Language: Afrikaans
Author: Kristel Loots
ISBN: 9780624058700
Publisher: Tafelberg
Publication: August 31, 2011
Imprint: Tafelberg
Language: Afrikaans

Dixie speel wedding planner, maar eintlik dink sy die huwelik is ’n siek grap. Mans is flippen useless. Selfs haar pa blowdry sy hare en verbeel hom hy speel in The Bold and the Beautiful. Dixie het gedink Kurt sal met haar trou as sy lank genoeg sy sokkies onder die bed uit grawe, maar vir “tot die dood ons skei” was hy toe so bang soos die duiwel vir ’n skoot yswater in die gesig. Nou is sy single en selibaat, en so sal dit bly. Swinging from the chandeliers is nie vir haar nie. Dis bedoel vir supermodelle soos Vicky Vermaak – so vol botox en silikoon dat sy nie oornag sal vergaan nie. Sý gaan met ’n watertand-hunk trou, soos die een wat Dixie soveel jare gelede net daardie één keer vuurwarm gesoen het. Vir haar organise Dixie ’n wondermooie trourok en ’n toringhoë troukoek, die ene dekadensie met hope room en sjokolade en ander sondige bestanddele. Want troukoek maak mos gelukkig nie vet nie . . .   Maar Dixie loop rond met ’n geheim en kan juis maklik ’n boggheroppie van ’n ding maak. Is daar enige kans dat die regte man met die regte vrou getroud gaan raak?

More books from Tafelberg

Cover of the book Regters oor gister by Kristel Loots
Cover of the book Ultrasatyn 2 in 1 by Kristel Loots
Cover of the book Môre lê ver by Kristel Loots
Cover of the book Dogtective William in Space by Kristel Loots
Cover of the book En die klippe sal uitroep by Kristel Loots
Cover of the book Sophia se beskermengel by Kristel Loots
Cover of the book Liefde op Langebaan by Kristel Loots
Cover of the book Elza Rademeyer Omnibus 6 by Kristel Loots
Cover of the book Home Invasioin by Kristel Loots
Cover of the book Jakkalswater by Kristel Loots
Cover of the book Wild as It Gets by Kristel Loots
Cover of the book Satyn Omnibus 8 by Kristel Loots
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 12 by Kristel Loots
Cover of the book 'n Wêreld sonder grense by Kristel Loots
Cover of the book Die seewind se lied by Kristel Loots
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy