Dokter met die X-faktor

Romance, Contemporary, Fiction & Literature
Cover of the book Dokter met die X-faktor by Susan Pienaar, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Susan Pienaar ISBN: 9780624070979
Publisher: Tafelberg Publication: November 25, 2014
Imprint: Hartklop Language: Afrikaans
Author: Susan Pienaar
ISBN: 9780624070979
Publisher: Tafelberg
Publication: November 25, 2014
Imprint: Hartklop
Language: Afrikaans

Narkotiseur Leandra hoop net een ding oor die nuwe ortopediese chirurg, en dis dat hy nié een van die moeilike soort sal wees wat almal in teater verskree nie. Sy’t nie kon droom dat hy haar dadelik so sal boei nie – haar hande jeuk behoorlik om die vreemdeling te teken toe sy hom die eerste keer in die hysbak sien. Maar o wee! Toe moet sy ontdek dis einste dokter Dieter Erlank, dié mooie man in die hysbak, wat vanoggend haar parkeerplek gegaps het, en hy’t haar gehoor toe sy agterna die parkeerdief as ’n sot uitgekryt en sy voertuig beledig het − wat ’n slegte voet om mee af te skop! In teater gaan dit ook niks beter nie, en Leandra en Dieter hap oor en weer na mekaar, al drukkend op mekaar se knoppies. Wanneer hulle boonop sleg koppe stamp oor ’n moontlike geval van kindermishandeling, word Leandra se treurige geskiedenis ook bygesleep. Is Dieter en Leandra se onderskeie X-faktore vermors op mekaar?

More books from Tafelberg

Cover of the book Sluimerliefde by Susan Pienaar
Cover of the book Agency Blue by Susan Pienaar
Cover of the book Wanneer die skadu's wyk by Susan Pienaar
Cover of the book As liefde ontwaak by Susan Pienaar
Cover of the book Hartstog op Hartenbos by Susan Pienaar
Cover of the book Fluisterliefde by Susan Pienaar
Cover of the book Ena Murray Omnibus 23 by Susan Pienaar
Cover of the book Tafelberg Short: The Politics of Pregnancy by Susan Pienaar
Cover of the book Sour Grapes by Susan Pienaar
Cover of the book Klopdans van die liefde by Susan Pienaar
Cover of the book Wierook van verlange by Susan Pienaar
Cover of the book Lydia en die loodgieter by Susan Pienaar
Cover of the book Vlug na Santorini by Susan Pienaar
Cover of the book Susanna M Lingua-keur 10 by Susan Pienaar
Cover of the book Dirt Busters by Susan Pienaar
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy