Die dae van ons nietigheid

Romance, Fiction & Literature
Cover of the book Die dae van ons nietigheid by Ena Murray, Tafelberg
View on Amazon View on AbeBooks View on Kobo View on B.Depository View on eBay View on Walmart
Author: Ena Murray ISBN: 9780624069669
Publisher: Tafelberg Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn Language: Afrikaans
Author: Ena Murray
ISBN: 9780624069669
Publisher: Tafelberg
Publication: February 28, 2014
Imprint: Jasmyn
Language: Afrikaans

Die probleem met Lizl Landman is dat sy briljant is. Beeldskoon, blond, ’n gekurfde droom . . . Maar te professioneel perfek vir Willem Claassen se ego. Die twee top mediese studente is in ewige kompetisie. En die liefde hou nie van kompetisie nie. Lizl weier om haar toekomsdrome as dokter te verpand vir ’n tradisionele huwelikslewe. Eers ná tien jaar kruis hul paaie – en swaarde – weer wanneer Fritz Hancke, skatryk boer en pasiënt van Willem, in ’n stadshospitaal beland. Haar diagnose: kwaai griepaanval en bloeiende maagseer. Sy diagnose: Kongokoors. Saal B3 word onder kwarantyn geplaas, so ook Lizl. Een verkeerde diagnose, en skoppensboer se lag klink skel in haar hospitaal, haar gewete, haar hart. Soveel lewens kom op die spel . . . In Die dae van ons nietigheid moet ook Willem en Lizl leer: Met tyd speel jy nie – ons lewe in die dae van nietigheid.

More books from Tafelberg

Cover of the book Bambaduze by Ena Murray
Cover of the book Wewenaar van Groene Weide by Ena Murray
Cover of the book Die despoot van Duiwelskloof by Ena Murray
Cover of the book Oliver Strange and the Journey to the Swamps by Ena Murray
Cover of the book Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise by Ena Murray
Cover of the book Roughing It by Ena Murray
Cover of the book Kristel Loots-omnibus 1 by Ena Murray
Cover of the book Ena Murray Keur 15 by Ena Murray
Cover of the book Kruispad by Ena Murray
Cover of the book The Camp Whore by Ena Murray
Cover of the book Te jonk vir liefde by Ena Murray
Cover of the book Rugby in our blood by Ena Murray
Cover of the book Satyn Omnibus 4 by Ena Murray
Cover of the book Eindspel by Ena Murray
Cover of the book Sandroos uit Meob by Ena Murray
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy