Tafelberg: 581 books

Cover of Schalkie van Wyk Keur 9
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: April 20, 2012

Die verhale in hierdie omnibus is: Drome van liefde: Rondom die verbreking van Sanet se verlowing met Nardus is daar ’n donker geheim wat sy tot elke prys wil bewaar. Sy sal nooit weer ’n ernstige verhouding met enige man aanknoop nie. Toe sy dus agterkom dat haar baas en beste vriend, Tertius,...
Cover of Om joune te wees
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: June 5, 2013

Kayla se studies is afgeloop en sy keer bly terug na haar geliefde tant Annelize en hul huishoudster, ta Trynie, by Huis Kanferfoelie. Sy’s egter nie die enigste nuwe aankomeling nie: Hul nuwe bure is ’n spul hippies met ongelooflik raserige motorfietse, en onder hulle is daar een met taankleurige...
Cover of Dans van die sterre
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2015

Jana Richter se welvarende ouers vertrek op hul jaarlikse reis na die Maleisiese Eilande, maar dié keer is dit uiters ongeleë. Jana stel vas dat hulle heimlik finansiële probleme ondervind en die huispersoneel afgedank het. Sy moet noodgedwonge na haar ouerhuis terugkeer om na haar jonger broer...
Cover of Schalkie van Wyk Keur 14
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2017

Beminde vreemdeling: Wiandri Rosseau is twee-en-twintig en pas gekwalifiseer as hospitaalsuster. Sy keer terug na haar geliefde plattelandse Huis Groeneweide, waar haar bejaarde tant Lerina en dié se geliefde huishoudster, tant Grietjie, haar gretig inwag. Nou kan sy haar tante versorg en die swierige...
Cover of Waar liefde begin
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: December 6, 2017

Lani Taljaard en haar beste vriendin besluit dis tyd om op hul eie voete te staan. Hulle is jong, gekwalifiseerde joernaliste en benodig lewenservaring en genoeg geld om die pot aan die kook te hou. Die skilderagtige kusdorpie Silwersee is net die regte plek om dit te doen. Lani wens haarself nou...
Cover of Vlam van verlange
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: September 1, 2011

Carli van Eeden is op twee-en-twintig die enigste erfgenaam van die Van Eeden-miljoene. Sy is nou wel alleen, maar haar lewe is uitsorteer; sy weet immers van kindsdag af sy gaan trou met Vincent, die buurseun, alhoewel sy ma haar nie kan verdra nie. Maar die aantreklike Meyer Feldtmann daag soos...
Cover of Schalkie van Wyk Keur 10
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2013

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm,...
Cover of Meisie in die reën
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2013

In Meisie in die reën besef Marli Conradie, toe sy ná tien jaar weer vir Hilgard Geldenhuys sien, dat haar tienerliefde vir die man voor wie sy grootgeword het, in die dieper liefde van ’n vrou verander het. Daarmee saam weet sy egter ook dat haar liefde wense in die wind is, want Hilgard behandel...
Cover of Schalkie van Wyk Keur 8
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: March 22, 2011

In Eiland van geheime beland kinderoppasser Marné op Flaminke-eiland. Dis ’n eiland vol tergende geheime, maar ook liefdesmoontlikhede, want sy moet kies tussen twee interessante mans.In Reënboog van jou hart is Lanja ontnugter deur die liefde. Dan ontmoet sy die skugter argitek Rosseau, en hulle...
Cover of Schalkie van Wyk Keur 15
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: June 6, 2018

Kayla maak abrup kennis met haar bure se kuiergas Briand en sy fiets in ​Om joune te wees​. Haar hart werk dadelik oortyd, maar daar is die een drama ná die ander. Maryna moet Christiaan se hulp aanvaar in Maryna se liefdeslied. Bitter onwillig vat sy weer die pad – maar niemand anders nie...
Cover of Maryna se liefdeslied
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2014

Waar jong verpleegster Maryna langs die pad vasgeval het met ’n stukkende waaierband, is die orige motorfietsman wat wil kom help die laaste ding waarvoor sy lus het. Teen haar beterwete laat sy tog toe dat Christiaan haar op sy motorfiets laai en haar uit die reënstorm help. By sy tuiste Neckershoogte...
Cover of Te jonk vir liefde
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: September 30, 2014

Die mooi Leana, pas gekwalifiseerd as musiekonderwyseres, ontvang ’n brief wat haar lewe ’n dramatiese nuwe wending laat neem. En wanneer sy die minste daarop voorbereid is, moet sy tussen twee hubare mans kies.
Cover of Lokstem van die liefde
by Schalkie van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: October 6, 2015

Louise Barnard is in die wolke wanneer haar vriend, die aantreklike, skatryk Eben Griesel vir haar die woonstel wat hy vir hulle uitgesoek het gaan wys. Mevrou Louise Griesel, mymer sy, drome wasig in haar oë terwyl sy opkyk na Eben wat langs haar in die hysbak staan. Sy glimlag met hom. Hy het reeds...
Cover of Die grondbaron
by Schalkie Van Wyk
Language: Afrikaans
Release Date: April 5, 2013

In Die grondbaron koop Erika Marais en haar kunstenaarbroer, Henno, die pragstuk van ’n huis, Drie Eike, op hul tuisdorp van weleer met die oog daarop om ’n losieshuis daarvan te maak. Hulle het egter skaars daar ingetrek, of dit blyk dat die verkoper, Riaan van Vollenhoven, se broer, Wilhelm,...
First 28 29 30 31 32 33 3435 36 37 38 39 40 Last
We use our own "cookies" and third party cookies to improve services and to see statistical information. By using this website, you agree to our Privacy Policy